Susanna van Biljon

Susanna van Biljon is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 September 2010 vrygestel is. Die film het R1,4 miljoen by die loket verdien.[1]

Susanna van Biljon
RegisseurBromley Cawood
MetKaren Zoid
David Rees
Nico Panagio
Kurt Darren
Shaleen Surtie-Richards
AteljeeFranz MarX-films
VerspreiderNu Metro
Uitgereik23 September 2010
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans

Genre

Die rolprent is 'n romantiese drama.

Hoofrolspelers

En andere.

Storielyn

Susanna van Biljon (gespeel deur Karen Zoid) is 'n 40-jarige oujongnooi wat steeds by haar ma in die huis bly, maar wie se grootste droom dit is om eendag te sing.

Sien ook

Verwysings


Susanna van Biljon

Susanna van Biljon is \'n Afrikaanse rolprent wat op 23 September 2010 vrygestel is. Die film het R1,4 miljoen by die loket verdien.