Supermarine Spitfire

Die Supermarine Spitfire is 'n Britse enkelsitplekvegvliegtuig wat tydens en na die Tweede Wêreldoorlog deur die Royal Air Force en baie ander geallieerde magte gebruik is. Die Spitfire is in baie variante gebou, deur gebruik van verskeie vlerkkonfigurasies, en is in groter hoeveelhede as enige ander Britse vliegtuig vervaardig. Dit was ook die enigste Britse vegter wat aaneenlopend deur die oorlog in produksie was. Die Spitfire bly 'n gewilde vliegtuig, met ongeveer 53 wat steeds lugwaardig is, terwyl baie ander op statiese uitstallings in lugvaartmuseums dwarsoor die wêreld pryk.

Spitfire
Spitfire LF Mk IX, MH434 word deur Ray Hanna geloods in 2005
TipeVegvliegtuig
VervaardigerSupermarine
Nooiensvlug5 Maart 1936
Vrygestel4 Augustus 1938
Onttrek1961
StatusIn gebruik
HoofgebruikersBritse Lugmag
Suid-Afrikaanse Lugmag
Vervaardig1938-1948
Aantal gebou30 351
Eenheidskoste£12 604 (Estonië se bestelling vir 12 Spitfires in 1939)
Colt-Browning M2 cal 50 (12,7 mm)

Die Spitfire is ontwerp as 'n kortbereik, hoë-prestasie onderskepvliegtuig deur RJ Mitchell, hoofontwerper by Supermarine Aviation Works. In ooreenstemming met sy rol as 'n onderskepper, het Mitchell die Spitfire ontwerp met sy kenmerkende elliptiese vlerke op die dunste moontlike deursnit; hierdie dun vlerke het die Spitfire in staat gestel om 'n hoër topsnelheid as 'n paar kontemporêre vegters, insluitend die Hawker Hurricane, te behaal. Mitchell het voortgegaan om die ontwerp te verfyn tot en met sy dood aan kanker in 1937, waarna sy kollega Joseph Smith oorgeneem het as hoofontwerper, en toesig gehou het oor die ontwikkeling van die Spitfire deur sy menigte variante.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media