Soelawesi

(Aangestuur vanaf Sulawesi)

Soelawesi (vroeër bekend as Celebes), die wêreld se elfde grootste eiland, beslaan 'n oppervlakte van 180 680,7 km² en word begrens deur die Floressee in die suide, die Celebessee in die noorde, die Molukkesee in die noordooste en die Bandasee in die suidooste. Soelawesi is die derde grootste en mees oostelike van die vier Groot Soenda-eilande asook die vierde grootste eiland van die eilandnasie Indonesië. Dit is in die ooste van Borneo, in die suide van die Filippyne, in die weste van die Molukke en in die noorde van die Klein-Soenda-eilande langs die ewenaar geleë. Die Javasee word in die weste deur die Makassar-straat met die Celebessee verbind. Soelawesi het 'n bevolking van 18 455 058 in 2014 gehad.

Soelawesi
Topografiese kaart van Soelawesi
Topografiese kaart van Soelawesi
Geografie
LiggingSuidoos-Asië
Koördinate02°00′S 121°00′O / 2.000°S 121.000°O / -2.000; 121.000Koördinate: 02°00′S 121°00′O / 2.000°S 121.000°O / -2.000; 121.000
ArgipelGroot Soenda-eilande

Oppervlakte180 680,7 vk km
Hoogste puntBerg Rantemario 3 478 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
ProvinsiesWes-, Noord-, Sentraal-, Suid-, Suidoos-Soelawesi, Gorontalo

Grootste stadMakassar (1 130 000)

Demografie
Bevolking18 455 058

BevolkingsgroepeMakassarese, Boeginese, Mandar, Minahasa, Gorontalo, Toraja, Boetonese, Bajau, Mongondow
Die wêreld se elfde grootste eiland

Geografiewysig

Provinsieswysig

Politiese kaart van Soelawesi
ProvinsieOppervlakte
(km²)
Bevolking
(2010-sensus)
Bevolking
(2014-skatting)
Digtheid/km²
(2014)
Suid-Soelawesi46 717,488 034 7768 395 747179,7
Wes-Soelawesi16 787,181 158 6511 284 62076,5
Sentraal-Soelawesi61 841,292 635 0092 839 29045,9
Suidoos-Soelawesi38 067,702 232 5862 417 96263,5
Gorontalo11 257,071 040 1641 134 49892,9
Noord-Soelawesi13 851,642 270 5962 382 941172,0
Soelawesi188 522,3617 371 78218 455 05897,4

Stedewysig

StadProvinsieBevolking
(2010-sensus)
Bevolking
(2014-skatting)
MakassarSuid-Soelawesi1 339 3741 398 804
ManadoNoord-Soelawesi408 354430 790
PaluSentraal-Soelawesi335 297362 621
KendariSuidoos-Soelawesi289 468314 042
BitungNoord-Soelawesi187 932196 936
GorontaloGorontalo179 991196 464
PalopoSuid-Soelawesi148 033154 579
Bau-BauSuidoos-Soelawesi137 118148 366

Produktewysig

Eksterne skakelswysig

  • (en) Toerisme-inligting oor Soelawesi op Wikivoyage
  • (en) "Celebes". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 April 2020.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media