Suid-Sotho

Taal

Sotho stuur aan na hierdie artikel. Alhoewel Sotho gewoonlik na Suid-Sotho verwys, kan dit dalk ook verwys na die Sotho-tale oor die algemeen.

Die taal Suid-Sotho (Sesotho [sɪ̀sʊ́tʰʊ̀] in Suid-Sotho) word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sotho's, gepraat (2011-sensus), van wie 4 240 000 in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is. Dit is (saam met Engels) ook die amptelike taal van Lesotho en het daar 1 770 000 sprekers. Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho. Suid-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie. Dit is ook 'n amptelike taal van Zimbabwe.

Suid-Sotho
Sesotho
Gepraat in:Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied:Suider-Afrika
Totale sprekers:5,6 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
7,9 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Sotho
         Suid-Sotho 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur:Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1:st
ISO 639-2:sot
ISO 639-3:sot 
Verspreiding van Suid-Sotho in Suider-Afrika
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Suid-Sothotaliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Suid-Sotho in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Woordewysig

Algemene woorde en frases:

AfrikaansSuid-Sotho
WelkomKamohelo (naamwoord) / Amohela (werkwoord)
DankieKe a leboha
Goeiedag / HalloDumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud)
TotsiensSala hantle (bly wel) / Tsamaya hantle (gaan wel)
Rook verbodeHa ho tsubiwe
Geen ingangHa ho kenwe
Pasop vir die trapHlokomela setepisi
Pasop!Hlokomela!
Veels geluk met jou verjaarsdagLetsatsi le monate la tswalo
SeisoengroeteDitakaletso tse Molemo
Geseënde KersfeesKeresemese e monate
Geseënde Kersfees en voorspoedige NuwejaarKeresemese e monate le mahlohonolo a selemo se setjha

Sien ookwysig


Bronnewysig

Verwysingswysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sotho, Southern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Suid-Sotho

Taalhulpmiddelswysig

Sagteware in Sothowysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media