Suid-Chinese See

Suid-Chinese See

Nasa-Satellietbeeld van die Suid-Chinese See en die Golf van Thailand in die weste

Kaart van die Suid-Chinese See
Koördinate:12°N 113°O / 12°N 113°O / 12; 113Koördinate: 12°N 113°O / 12°N 113°O / 12; 113
Ligging:Broenei, Filippyne, Indonesië, Maleisië, Volksrepubliek China, Republiek China, Viëtnam
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:3 685 000 km² (1 423 000 myl²)
Gemiddelde diepte:1 212 m (3 976 vt)
Maksimum diepte:5 016 m (16 457 vt)
Invloei:Mekong, Pêrelrivier
Eiland/e:Borneo, Hainan, Luzon, Mindoro, Palawan, Taiwan
Nedersettings:Da Nang, Guangzhou, Haikou, Ho Chi Minh-stad, Hongkong, Kaohsiung, Macau, Taichung, Tainan, Xiamen

Die Suid-Chinese See (Chinees: 南海, pinyin: Nán Hǎi, letterlik: "Suidelike See"; Viëtnamees: Biển Đông, letterlik: "Oostelike See"; Thai: ทะเลจีนใต้; Maleis: Laut Cina Selatan; Indonesies: Laut Cina Selatan / Laut Tiongkok Selatan; Tagalog: Dagat Timog Tsina) is 'n see van die Stille Oseaan in Asië tussen Broenei, Indonesië, Maleisië in die suide, Viëtnam in die weste, die Volksrepubliek China in die noordweste, die Republiek China op Taiwan in die noorde asook die Filippyne in die ooste. Die Suid-Chinese See grens aan die Golf van Thailand in die weste, die Filippynse See in die ooste, die Sulusee in die suidooste. Die Suid-Chinese See word in die suidweste deur die Straat van Singapoer en die Straat van Malakka met die Andamanse See, in die suide deur die Karimata-straat met die Javasee en in die noordooste deur die Straat van Taiwan met die Oos-Chinese See verbind. Die see het 'n oppervlakte van sowat 3 685 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 1 212 m.[1]

Ligging van die Suid-Chinese See
Kaart van geëiste gebiede in die Suid-Chinese See

Die deel tussen China en Viëtnam word die Golf van Tonkin genoem.

Groot stede aan die see is Da Nang, Guangzhou, Haikou, Ho Chi Minh-stad, Hongkong, Kaohsiung, Macau, Taichung, Tainan en Xiamen en die belangrikste riviere wat in die see uitmond is die Mekong in die weste en die Pêrelrivier (tussen Hongkong en Macau) in die noorde.

Die Suid-Chinese See is onderworpe aan gebiedsgeskille tussen die Volksrepubliek China, die Filippyne, Maleisië en Viëtnam wat in besonder betrekking het op ryk ondersese ruoliebronne, soos by die Paracel- en Spratly-eilande.

Verwysingswysig

  1. (en) "South China Sea". Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 12 Augustus 2020.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media