Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan of Bafana Bafana is Suid-Afrika se nasionale sokkerspan vir mans. Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie bestuur. Hulle keer in 1992 tot die wêreldarena terug nadat hulle vir jare deur FIFA verban was. Die vroue-sokkerspan se bynaam is die Banyana-Banyana.[1]

Suid-Afrika
Volle naamSuid-Afrikaanse nasionale sokkerspan
Bynaam/meBafana Bafana
("Seuns Seuns" of
"gaan Seuns gaan Seuns")
TuisveldENB-stadion, Soweto, Johannesburg
Kapasiteit53 400
AfrigterVlag van België Hugo Broos
KapteinThulani Hlatshwayo
LigaCAF
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Bafana Bafana tydens 'n opwarmingswedstryd in 2008

Die span het die 19de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in Junie 2010 aanbied nadat hulle die Konfederasiebeker suksesvol in 2009 aangebied het. Hiermee is hulle is die eerste Afrika-land wat geleentheid gegun is om die Wêreldbekertoernooi aan te bied. Bafana Bafana is egter in die groepfase uitgeskakel.

Die span behaal in Augustus 1996 die 16de plek op die FIFA-wêreldranglys, die hoogste posisie wat hulle beklee het. In Desember 1992 bereik hulle hul laagste plek met die 124de posisie op die wêreldranglys.

Die span word tans deur Hugo Broos afgerig.

Deelname aan die FIFA-Wêreldbekerwysig

Suid-Afrika was tussen 1966–1974 uitgesluit van deelname. Tussen 1978 en 1990 was Suid-Afrika nie 'n FIFA-lid nie. In 1992 speel Suid-Afrika sy eerste Wêreldbeker kwalifikasie-wedstryd.

1994 · Nie gekwalifiseer nie
1998 · Eerste ronde
2002 · Eerste ronde
2006 · Nie gekwalifiseer nie
2010 · Eerste ronde (Organiseerder)

2014 · Nie gekwalifiseer nie
2018 · Nie gekwalifiseer nie
2022 · Nog nie bekend nie
2026 · Nog nie bekend nie
2030 · Nog nie bekend nie

Deelname aan die Konfederasiebekerwysig

1997 · Eerste ronde
2009 · Vierde
2013 · Nie gekwalifiseer nie

2017 · Nie gekwalifiseer nie
2021 · Nog nie bekend nie

Deelname aan die Afrikabekerwysig

1957 · Gediskwalifiseer
1994 · Nie gekwalifiseer nie
1996 · Wenner
1998 · Tweede
2000 · Derde
2002 · Kwarteindrondte
2004 · Eerste ronde
2006 · Eerste ronde

2008 · Eerste ronde
2010 · Nie gekwalifiseer nie
2012 · Nie gekwalifiseer nie
2013 · Kwarteindrondte
2015 · Groepfase
2017 · Nie gekwalifiseer nie
2019 · Nog nie bekend nie
2021 · Nog nie bekend nie

Deelname aan die Afrika-kampioenskappe van Nasieswysig

2009 · Nie gekwalifiseer nie

Deelname aan die COSAFA-bekerwysig

Suid-Afrika is een van die lande wat aan die COSAFA-beker deelneem.

1997 · Nie deelgeneem nie
1998 · Kwarteindstryd
1999 · Kwarteindstryd
2000 · Derde
2001 · Kwarteindstryd
2002 · Wenner
2003 · Kwarteindstryd
2004 · Eerste ronde
2005 · Derde

2006 · Eerste ronde
2007 · Wenner
2008 · Wenner *
2009 · Vierde *
2013 · Derde
2015 · Kwarteindstryd
2016 · Wenner
2017 · Kwarteindstryd
2018 · Kwarteindstryd

* Deelname deur 'n B-elftal (bestaande uit tweede divisiespelers).

Top-spelerswysig

Meeste wedstrydewysig

SpelerLoopbaanWedstryde (Doele)
Aaron Mokoena1999–2010107 (1)
Siphiwe Tshabalala2006–nou88 (12)
Siyabonga Nomvethe1999–201281 (16)
Benni McCarthy1997–201280 (32)
Shaun Bartlett1995–200574 (28)
John Moshoeu1993–200473 (8)
Delron Buckley1998–200872 (10)
Bernard Parker2007-nou68 (23)
Lucas Radebe1992–200370 (2)
Andre Arendse1995–200467 (0)
Sibusiso Zuma1998–200867 (13)
Helman Mkhalele1994–200166 (7)
Mark Fish1993–200462 (2)

Meeste doelskoppewysig

SpelerLoopbaanDoele (Wedstryde)
Benni McCarthy1997–201232 (80)
Shaun Bartlett1995–200528 (74)
Katlego Mphela2005-nou23 (68)
Bernard Parker2007-nou23 (38)
Phil Masinga1992–200118 (58)
Siyabonga Nomvethe1999–201216 (81)
Sibusiso Zuma1998–200813 (67)
Siphiwe Tshabalala2006–nou12 (88)
Teko Modise2007–201210 (66)
Delron Buckley1998–200810 (72)

Bekende (oud-)spelerswysig

Benni McCarthy
John Moshoeu

Bernard Parker
Steven Pienaar

Lucas Radebe

Hans Vonk

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media