Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens

Die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens, voorheen die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens (SAGD), is die mediese komponent van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en sy voorganger die Suid-Afrikaanse Weermag.

Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens
Gestig1994
LandSuid-Afrika
Onderdeel vanSuid-Afrikaanse Weermag
TipeMilitêre Gesondheidsdiens
HoofkwartierPretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Aantal lede9 922 aktiewe personeel
1 115 reserwe personeel

Die SAGD is in 1968 gestig deur die mediese eenhede van die Suid-Afrikaanse Leër, die Suid-Afrikaanse Lugmag, en die Suid-Afrikaanse Vloot uit die onderskeie diensmagte te neem en in 'n nuwe 'gemeenskaplike diensmag', die SA Geneeskundige Diens, in te deel. In 1979 is die SAGD tot die status van 'n gevegsdiens, gelyk aan die leër, lugmag en vloot, verhef. Die naam is in 1998 na 'Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens' verander.Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens (afgekort: SAGD) is die vorige naam van die huidige Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens.

In die sewentigerjare is die bevel en beheerstruktuur van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) verskeie kere hersien om by veranderende omstandighede aan te pas. As deel hiervan is die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens op 1 Julie 1979 gestig om naas die Leër, Lugmag en Vloot die vierde weermagsdeel te word.

Range, kentekens en medaljeswysig

Die rangstruktuur van offisiere en onderoffisiere was identies aan die S.A. Leër s'n, behalwe dat maroen as agtergrondkleur gebruik is, i.p.v. die gebruiklike vaalbruin van die epoulette.

Voorbeelde van range deur offisiere gedra in die voormalige SAGDwysig

Nering-kentekens op die bors van offisiere in die SAGD gedrawysig

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media