Streep (mineralogie)

Die streep van 'n mineraal is dié kleur wat die stof het indien dit fyn gepoeier word. Dit word gewoonlik bepaal deur met die mineraal 'n streep te trek op 'n stuk ongeglasuurde porselein. Die stukkie porselein kan wit wees, maar vir liggekleurde strepe word ook swart porselein aangewend.

Die streep van Piriet en Rodogrosiet

Die streep se kleur kan baie verskil van watter kleur 'n groot klomp van die mineraal lyk te besit en die twee kleure saam is kenmerkend vir die mineraal. Die bepaling van die streep is daarom 'n eenvoudige manier om die mineraal te identifiseer. Byvoorbeeld die minerale hematiet en magnetiet is altwee ysteroksiede wat swart uit kan sien. Magnetiet se streep is swart, maar hematiet s'n is rooi. Piriet kan soos goud of chalkopiriet lyk maar hulle strepe is anders.

Die streep kan net met 'n porseleinplaatjie bepaal word indien die mineraal se hardheid 6 of minder op die skaal van Mohs is. Harder minerale sal net die porselein kras en nie hulle kleur afgee nie.

Verwysingswysig

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Nederlandse Wikipedia. Sien bron.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media