Streep-hengelaar

Die Streep-hengelaar (Antennarius striatus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van die Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Striped angler.

Streep-hengelaar
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. striatus
Binomiale naam
Antennarius striatus
(Shaw, 1794)

Voorkomswysig

Die vis het 'n tentakel aan die voorkop wat vier takkies aan het waarmee hy prooi nader lok - vandaar die eienaardige naam. Die vis se kleur kan wissel van liggeel na groen, grys, geelbruin of swart wat mekaar afwissel in vlekke; afhangend van die habitat. Daar is swart strale wat van die uitstraal. Die vis word tot 22 cm groot.

Habitatwysig

Die vis leef in sagte bodems, seegrasbeddings, getypoele en riwwe tot op 'n diepte van 219 m. Die vis kan in akwariums oorleef maar vreet enige vis in die tenk insluitende visse van sy eie grootte.

Galerywysig

Sien ookwysig

Eksterne skakelwysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media