Stormberg

Die Stormberg is 'n bergreeks geleë in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, dit is 'n oostelike uitbreiding van die Bamboesberg en 'n verlenging van die groter Drakensbergreeks. Hulle vorm deel van die Amatholeberge en Stormberg-gebied wat groot dorpe soos Grahamstad, Oos-Londen en Port Alfred insluit.Dorpe wat in die Stormbergreeks geleë is, sluit in Molteno, Dordrecht, Barkly-Oos, Rhodes en Steynsburg.

Stormberg
LiggingOos-Kaap, Suid-Afrika
ReeksDrakensberge
Koördinate31°26′51″S 26°43′3″O / 31.44750°S 26.71750°O / -31.44750; 26.71750Koördinate: 31°26′51″S 26°43′3″O / 31.44750°S 26.71750°O / -31.44750; 26.71750
BergtipeBosveldstollingskompleks en sandsteen
RotsouderdomNeoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes
Ligging van Stormberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Stormberg
Stormberg

Geologiewysig

Geologies vorm die berg deel van die Stormberg Groep van die Karoo Supergroep, waar die enigste ontginbare steenkoolneerslae in die Kaap gevind word.[1] Hierdie koolvelde word ondersoek vir moontlike koolbed-metaangas-ontginning.[2]Die rotsformasies bestaan tipies uit die Molteno Formasie, wat die onderste (oudste) formasie van die Stormberg Groep uitmaak. Die Molteno formasie oorlê die Beaufort-groep.

Historiese bewonerswysig

Hierdie berge – soos meeste ander berge in Suid-Afrika – was oorspronklik die tuiste van Khoisan jagter-versamelaars. Die Nguni-migrasies het die aankoms ingelui van die Xhosa-herders van die noorde af, en daarmee saam die ontworteling van die Khoisan. Die daaropvolgende aankoms van die Kaapse koloniste in die gebied het tot die reeks grensoorloë met die Xhosas gelei en daarmee die streek se inlywing by die Kaapkolonie verseker.

Die Slag van Stormberg is hier gevoer op 9 Desember 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Galerywysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. Gibson, Walcot (1908). "XV. Coal fields of Africa, India, Australia and South America". The geology of coal and coal-mining. London: E. Arnold. pp. 282, 283. Besoek op 24 Desember 2009.
  2. "Background Information and Project Motivation". Badimo Gas. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 23 November 2009. [dooie skakel]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media