Steven Sterling

Stephan van der Walt, beter bekend as Steven Sterling, is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Hy maak sy deurbraak in 2009 met die album Take my hand wat saam met die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) uitgereik is en die temalied van KANSA, Take my hand, bevat.

Steven Sterling
GeboortenaamStephan van der Walt
Gebore9 Februarie 1979 (1979-02-09) (45 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, akteur
InstrumenteStem

Steven is op 9 Februarie 1979 in Pretoria in Suid-Afrika gebore. Hy is die jongste van drie kinders met 'n passie vir Afrikaanse musiek. Steven se ouer broer, bekend as Ryan Walt, is ook 'n bekende instrumentalis in Suid-Afrika. Steven is ook 'n akteur en verskyn in Afrikaanse TV-sepies soos Binneland en 7de Laan.

Steven het sedert 2000 agt albums vrygestel. Ridder op 'n wit perd (2015). Feeling Good is vrygestel in 2016 en bevat legendariese liedere van ikone uit die verlede.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media