Ster-blaasop

Die Ster-blaasop (Arothron stellatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Star puffer.

Ster-blaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Arothron

(Müller, 1841)[1]
Spesie:
A. stellatus
Binomiale naam
Arothron stellatus

Identifikasiewysig

Die vis word tot 90 cm groot en is die grootste van die blaasop-familie. Die volwasse vis is liggrys met klein, digte klein kolletjies op die kop, lyf en al die vinne behalwe die pektorale vinne. Daar is groot vlekke om die basis van die pektorale vinne. Die onvolwasse vissies is geel tot oranje met klein, swart kolletjies op die boonste gedeelte van die lyf en onreëlmatige donker strepe op die pens. Soos die vissie verouder verdwyn die oranje en die strepe word kolletjies.

Hulle leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 3 tot 6m diep is. Hulle leef soms ook in skeepswrakke. Die vis is 'n alleenloper en vreet sponse, koraal en hardedop ongewerweldes. Hierdie spesie is seldsaam.

Sien ookwysig

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Arothron stellatus

Bronnewysig

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysingswysig

  1. Müller J., 1841. Vergleichende Anatomie der Myxinoiden. Dritte Fortsetzung. Über das Gefässystem. Abh. Dtsch. Akad. Wiss. Berl. 1839. 175-304. Pls. 1-5.
  2. BioLib (en)
  3. Bloch, M. E. & J. G. Schneider. 1801. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae iconibus cx illustratum. Post obitum auctoris opus inchoatum absolvit, correxit, interpolavit Jo. Gottlob Schneider, Saxo. Berolini. Sumtibus Auctoris Impressum et Bibliopolio Sanderiano Commissum. Systema Ichthyol.: i-lx + 1-584, Pls. 1-110.

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media