Stefan Georg

Stefan Georg (Ralf-Stefan Georg, gebore op 7 November 1962 in Bottrop ) is 'n Duitse taalkundige. Hy is tans professor aan die Universiteit van Bonn in Bonn, Duitsland, vir Altaïese taalkunde en kultuurstudies. [1]

Agtergrondwysig

Georg het 'n MA in Mongoolse-, Indo-Europese- en Semitiese- taalkunde aan die Universiteit van Bonn (1990) behaal, en het later sy Ph.D. (Sentraal-Asiatiese-, Indo-Europese- en Mantsjoe- studies), met 'n beskrywende grammatika van die Thakali-taal ('n Tibeto-Birmaanse-taal van Mustang in Mid-Wes-Nepal), aan dieselfde instelling behaal (1995).

Navorsingwysig

Georg is sedert 1992 betrokke by taalkundige veldwerk en die skryf van beskrywende grammatikas van ongeskrewe/bedreigde tale. Afgesien van sy grammatikastudie van 'n Thakali [2]-dialek, is hy die mede-outeur van grammatikastudies van Itelmen [3] (Chukchi–Kamchatkan-taalfamilie) en van Ket (Yeniseense tale), asook korter grammatikale beskrywings van Ordos-Mongools [4] en Huzhu-Mongools [5] ('n variëteit van die sogenaamde Monguor-groep).

Hy het wyd gepubliseer oor probleme met taalklassifikasie, [6] en veral oor die kontroversie rondom die Altaïese hipotese [7] (die putatiewe genetiese verhouding tussen die Turkse-, Mongoolse- en Toengoesiese taalfamilies, waarby Koreaans en Japannees soms gevoeg word). Hy behoort tot die kritici van hierdie hipotese en argumenteer vir 'n nie-genetiese interpretasie van die gemeenskaplikhede tussen hierdie tale. [8] Ander belangstellingsvelde waarby hy betrokke is, sluit in Paleosiberiese-tale, Tibeto-Burman- tale, Indo-Europese en Kartweliese taalkunde en taalkundige tipologie . [9]

Publikasieswysig

  • Georg, Stefan (1996). Marphatan Thakali . Untersuchungen zur Sprache des Dorfes Marpha im Oberen Kali-Gandaki-Tal/Nepal. München: LINCOM EUROPA.
  • Georg, Stefan; Volodin, Alexander P. (1999). Die itelmenische Sprache. Wiesbaden: Harrassowitz. Georg, Stefan; Volodin, Alexander P. (1999).
  • Georg, Stefan, Peter A. Michalove, Alexis Manaster Ramer, en Paul J. Sidwell (1999): "Telling general linguists about Altaic." Journal of Linguistics 35 : 65–98. Mongoolse vertaling: Ерөнхий хэл шинжлэлчид алтай судлалын тухай. Алтай Судлал/Studia Altaica I / 2001 : 174-215 (vertaler: P. Ajuulzhav / G. Tujaa / O. Sambuudorzh).
  • Georg, Stefan (1999/2000): Haupt und Glieder der altaischen Hypothese: die Körperteilbezeichnungen im Türkischen, Mongolischen und Tungusischen. Ural-altaische Jahrbücher, neue Folge B 16 : 143–182.
  • Georg, Stefan (2001): Türkisch/Mongolisch tengri “Himmel/Gott” en seine Herkunft. Studia Etymologica Cracoviensia 6 : 83-100.
  • Georg, Stefan (2002): Altaic Languages. In: David Levinson en Karen Christensen (reds. ): Encyclopedia of Modern Asia, Vol. 1 . New York: Charles Scribner's Sons: 86-87.
  • Georg, Stefan (2003) Ordos . In: J. Janhunen (red. ): The Mongolic Languages. Londen: Routledge: 193-209.
  • Georg, Stefan (2003a): Mongghul, in: J. Janhunen (red. ): The Mongolic Languages. Londen: Routledge: 286-306.
  • Georg, Stefan (2003b): The Gradual Disappearance of a Eurasian Language Family - The Case of Yenisseyan . In: M. Janse en S. Tol (reds. ): Language Death and Language Maintenance. Theoretical, Practical and Descriptive Approaches. Amsterdam: Benjamins: 89-106.
  • Georg, Stefan; Vovin, Alexander (2003). "From Mass Comparison to Mess Comparison: Greenberg's "Eurasiatic Theory". Diachronica (20:2): 331-362". {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • Georg, Stefan (2004). "Review of Etymological Dictionary of the Altaic Languages. Diachronica. (21.2): 445-450". {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  • Georg, Stefan (2004). "Unreclassifying Tungusic". In C. Naeher (red.). Proceedings. First International Conference on Manchu-Tungus Studies (Bonn, 28 Augustus - 1 September 2000). 2: Trends in Tungusic and Siberian Linguistics. Wiesbaden: Harrassowitz. bl. 45-57.
  • Georg, Stefan; Vovin, Alexander (2005). "Review of Indo-European and Its Closest Relatives: The Eurasiatic language family. Diachronica. 2. (22:1). 184-191". {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • Georg, Stefan (2007). A Descriptive Grammar of Ket (Yenisei-Ostyak) . I: Introduction, Phonology, Morphology. Folkestone : Global Oriental. ISBN  
  • Georg, Stefan (2008): Yeniseic languages and the Siberian linguistic area In: A. Lubotsky, J. Schaeken en J. Wiedenhof (reds.): Evidence and Counter-Evidence. Festschrift Frederik Kortlandt, Vol.I. Amsterdam/New York: Rodopi.

Eksterne skakelswysig

Verwysingswysig

  1. [1] Geargiveer 11 Mei 2020 op Wayback Machine. Opgespoor op 2012-04-09
  2. Linguistlist: uittreksel uit sy dissertasie: Stefan Georg Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine. Opgespoor op 2009-08-10
  3. Matsumura, Kazuto (Universiteit van Tokio) (2008): Itelmen: Bibliografiese gids Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine, Opgespoor op 2009-08-10. Google scholar: Citation index, opgespoor 2009-08-10
  4. Georg 2003
  5. Georg 2003a
  6. bv. Georg 2003b, Georg 2004b
  7. Georg, Michalove, Manaster Ramer en Sidwell 1999 sluit 'n geskiedenis van hierdie debat deur Georg in
  8. E.g. Georg 1999/2000, Georg 2004a, Georg & Vovin 2003, Georg & Vovin 2005
  9. Association for Linguistic Typology, Membership entry Stefan Georg Geargiveer 20 Augustus 2011 op Wayback Machine. Opgespoor op 2009-08-10.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media