Springer

Die Springer (Elops machnata) is 'n vis wat voorkom aan die kus (veral riviermondings) van Suid-Afrika vanaf Mosselbaai tot by Oman. Dit kom ook in die Rooisee voor. Dit kom ook net suid van Durban voor gedurende die somer. Die vis kry sy naam vanaf sy vermoë om hoog die lug in te spring wanneer dit gesteur of verras word. Die vis moet ook nie verwar word met die Platkopharder nie. In Engels staan die vis bekend as die Ladyfish.

Springer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Elops
Binomiale naam
Elops machnata
(Forsskål, 1775)

Voorkomswysig

Die vis lank, slank met 'n lang gevurkte stert. Die liggaam is silwer terwyl die rug 'n blouerige groen kleur is. Die punt van die dorsalevin is swarterig. Normaalweg weeg die springer tussen 1 tot 4 kg en word tot 1 m lank.

Habitat en gewoonteswysig

Hulle hou veral in vlak, troebel water by strande en riviermondigs maar kom nie normaalweg in skole voor nie. Hulle kom in groot groepe saam by die Mosambiekkus vir die paartyd in die winter. Hulle eet klein vissies en garnale.

Dit is nie 'n gewilde eetvis nie omrede dit te veel fyn grate het. Die SADSAA hengelrekord is 12 kg.

Sien ookwysig

Bronnewysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media