Spoed

Spoed is 'n aanduiding van hoe vinnig beweging plaasvind, dit wil sê hoe ver 'n voorwerp in 'n bepaalde tyd beweeg. Die spoedmeter van 'n motor meet byvoorbeeld hoe vinnig dit ry. Spoed is dus die tempo waarteen afstand afgelê word. Die woord tempo impliseer dat iets per tydseenheid, dit wil sê per uur of per sekonde, geskied. Die spoedmeter gee egter geen aanduiding van die rigting waarin die beweging plaasvind nie. Spoed is dus 'n skalaar, en dit kan bereken word uit die verwantskap .

'n Padbord wat die spoedbeperking (80 in 'n rooi sirkel) en die gemete spoed waarteen 'n sekere motorvoertuig ry (67) elektronies aandui.

In die alledaagse lewe word spoed gemeet in kilometer per uur (km·h-1, km/h of kpu), byvoorbeeld die spoed van motors, vliegtuie en bote. Seespoed word aangedui in knope: 1 knoop is (benaderd) ≈ 1,85 km·h-1 of 0,514 m·s-1. In die wetenskap word spoed egter in die SI-eenheid aangegee, naamlik meter per sekonde (m·s-1).

Spoed is uniform of konstant wanneer gelyke afstande in gelyke tye afgelê word. Sulke ideale omstandighede kom selde in die daaglikse lewe voor. Wanneer spoed bepaal word met behulp van bostaande verwantskap, is dit gewoonlik die gemiddelde spoed wat oor die betrokke afstand gehandhaaf word, wat in werklikheid bereken word. Die verwantskap is dan eerder: , of in simbole: .

Die simbool (delta) beteken "verandering in" of "verskil in". Die lyn bokant die v dui 'n gemiddelde waarde aan.

Snelheid vs. spoedwysig

Streng gesproke is daar 'n verskil tussen snelheid en spoed. Kyk na die definisies van snelheid en spoed hieronder en ook verplasing en afstand:

Snelheid = Verplasing / Tyd ('n Vektoreenheid, met grootte en rigting)
Spoed = Afstand / Tyd – ('n Skalaareenheid, met slegs grootte)

Kyk ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media