Vermikuliet

Vermikuliet is 'n mineraal wat gebruik word as grondaanvullers in landbou en tuinbou en as isolasiemiddel in die boubedryf in mure, vloere en plafonne. Vermikuliet is 'n silikaatmineraal, en geklassifiseer as 'n fillosilikaat.

Om grondoordraagbare siektes wat plante aanval, te vermy, word plante in swart plastieksakke met 'n inhoud van 15 - 20 liter vermikuliet en met dreineringsgate 2,5 cm vanaf die basis van die sak geplant. Plantbolle kan ook uitgehaal en in vermikuliet geberg word. Vermikuliet verbeter en belug grond.

Die grootste probleem met die somerblommende aronskelke is dat die bolle in die wintermaande, wanneer hulle dormant is, kan vrot van te veel water, en moet dus liewer uitgehaal word en in vermikuliet geberg word.

Groeimediums kan ook met vermikuliet, tuingrond, ou kompos, en riviersand gemeng word.

Leliebolle teel maklik aan, en die skubbetjies kan eers in klam vermikuliet binne 'n plastieksak geplaas word. Sodra worteltjies en lootjies gevorm het, kan dit in klein plastiekpotjies uitgeplant word totdat dit groot genoeg is om in die tuin geplant te word.

Vermikuliet kan ook as 'n bewortelingsmengsel vir laventelplantjies gebruik word.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media