Hulp:AS1-foute

Uitdruklike gebruik van et al.wysig

Uitdruklike gebruik van et al. in: |<param>=

Hierdie fout vind plaas wanneer 'n Aanhalingstyl 1- of Aanhalingstyl 2-sjabloon 'n vorm van "et al." in 'n outeurnaamparameter bevat, bv. |outeur6=et al., |outeur=Smith, A.B. et al., of |naam=John, et al..

Gebruik eerder die toepaslike |display-<name>=-parameter (bv. |display-authors=), soos beskryf by Hulp:Aanhalingstyl 1#Aansigopsies.

Bladsye met hierdie fout word outomaties in Kategorie:AS1-foute: uitdruklike gebruik van et al. (1 bladsye) geplaas.[lower-alpha 1]

Eksterne skakel in |<param>=wysig

Eksterne skakel in |<param>=

Hierdie fout vind plaas wanneer enige van die AS1- of AS2-sitasieparameters wat titelinligting bevat (bv. |titel=, |hoofstuk=, |uitgewer=, |werk= of enige van hul aliasse: |tydskrif=, |koerant=, en |webwerf=) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.

Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geïdentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:

  • vir |hoofstuk= mag die URL in |hoofstuk-url= behoort.
  • vir ander parameters mag die URL in |url= behoort.

Bladsye met hierdie fout word outomaties by Kategorie:AS1-foute: eksterne skakels (35 bladsye) gevoeg.[lower-alpha 1]

Notaswysig

  1. 1,0 1,1 Bladsye in die Bespreking-, Gebruiker-, Gebruikerbespreking-, Hulpbespreking-, Kategoriebespreking-, Lêerbespreking-, MediaWikibespreking-, Modulebespreking-, Portaalbespreking-, Sjabloonbespreking-, en Wikipediabesprekingnaamruimtes word nie by die naspoorkategorieë ingesluit nie.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media