Dialoog in fiksie

Dialoog, in fiksie, is 'n verbale gesprek tussen twee of meer karakters. Indien daar net één karakter is wat praat, is dit 'n monoloog.

Identifiseerderswysig

"Hierdie ontbyt maak my siek" sê George.

Die "sê George" is die identifiseerder. is die werkwoord wat die meeste skrywers gebruik aangesien lesers se vertroudheid met nie aandag daarop vestig nie. Alhoewel ander werkwoorde soos vra, gil, of antwoord aanvaarbaar is, kan sommige identifiseerders steurend wees. Byvoorbeeld:

"Hallo," prewel hy senuweeagtig, "my naam is Horace."

"Wat is joune?" vra hy met al die moed wat hy kan bymekaarskraap.[1] 

Nog 'n voorbeeld is:

"My naam is Peg; wat is joune?" het ek gevra. "My naam is William, maar my vriende noem my Will," het Will gesê.

In sy boek On Writing skryf Stephen King dat  na sy mening die beste identifiseerder is. King beveel aan dat die leser een van Larry McMurtry se boeke lees, 'n skrywer wat volgens hom die kuns van goed geskrewe dialoog bemeester het.[2]

Plaasvervangers staan bekend as "said-bookisms". In die sin "Wat bedoel jy?" glimlag hy, is die woord glimlag 'n "said-bookism".

Sien ookwysig

  • Eksposisie
  • Fiksieskryf
  • Pas (narratief)
  • Show, Don't Tell

Aantekeningewysig

  1. (Turco 1989, p. 16)
  2. (King 2000, p. 127)

Verwysingswysig

  • Turco, Lewis (1989), Dialogue, Cincinnati: Writer's Digest Books, ISBN 0-89879-349-1 

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media