Aspoestertjie

Aspoestertjie of in Engels, Cinderella,[1] is 'n sprokie deur Charles Perrault. Dit is vir die eerste keer anoniem gepubliseer in Parys in 1697 as Histoires ou contes du temps passé (Stories of verhale van lank gelede), 'n bundel van agt feëverhale deur Perrault.[2][3]

'n Franse uitgawe
Jules Massenet se opera Cendrillon

Die storie handel oor 'n mishandelde dogtertjie wat, met die hulp van haar fee peettante, na 'n dansparty met 'n pampoenkoets reis. Sy vlug van die bal teen middernag en verloor haar glas dameskoentjie. 'n Prins, wat op haar verlief geraak het, vind haar verlore skoentjie en gebruik dit om haar op te spoor.

Soortgelyke Europese verhale kan in Bonaventure des Periers's (New Recreations and Joyous Games) (1558) gevind word. Die Broers Grimm se weergawe van Aspoesterjie was "Aschenputtel", in die bundel Children's and Household Tales (1812).

Sprokies soortgelyk aan Aspoestertjie bestaan in Chinese, Indiese, Afrika, Javanese, Australiese en Japannese letter- en volkskunde. Die verhaal is menige kere verwerk vir teater, rolprente, televisie en ander media.[4]

Verwysingswysig

  1. Frans: Cendrillon, ou La petite pantoufle de verre
  2. Betts p. xv
  3. Opie p. 21
  4. Zipes pp. 95-7
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media