Hysertoestel: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
Etikette: Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Wysigings deur 41.161.72.108 teruggerol na laaste weergawe deur Rooiratel
Etiket: Terugrol
 
Lyn 1:
'n '''huiskraan😎Hystoestel''' is 'n werktuig waarmee 'n las met behulp van 'n tou of ketting vertikaal verplaas kan word. Ontwikkeling het meegebring dat horisontale verplasing ook moontlik is; die onderskeid word gemaak dat die ligter toestelle slegs vertikaal werk, soos byvoorbeeld katrolstelsels en takelwerk, terwyl swaarder toestelle soos loopkrane 'n las ook horisontaal kan laat beweeg. Hoewel die primêre doel van 'n hystoestel is om swaar of moeilik hanteerbare voorwerpe op te lig of rond te skuif, speel dit ʼn groot rol in die kontinue hantering van vragte by hawens en fabrieke en het dit 'n onmisbare skakel in vervoerdienste geword.
 
'n Eenvoudige hystoestel bestaan uit 'n katrol waaroor 'n tou loop. As 'n enkele katrol aan 'n vaste punt hang met 'n las van 1 [[Newton (eenheid)|N]] aan die punt van 'n tou oor die katrol, moet ʼn krag van 1 N op die ander punt van die tou uitgeoefen word om die las op te lig. Die meganiese voordeel van so 'n vaste katrol is 1, aangesien die las en die krag ewe groot is. 'n Vrye katrol waaroor 'n tou loop met die een punt aan 'n vaste punt, sodat die katrol aan die tou hang met 'n las aan die haak van die katrol, het 'n meganiese voordeel van 2.
Lyn 24:
 
Die ewewig van die hyskraan is ook belangrik en 'n teengewig word aan die rug kant van die kraan aangebring. 'n Driehoek van kragte werk hier op die kraanarm in aangesien daar drie kragte ter sprake kom wanneer 'n las deur die hyskraan opgelig word, naamlik die trekkrag, die krag wat die arm uitoefen en die afwaartse krag van die las. Indien die grootte van die kragte voorgestel word deur reguit lyne wat 'n driehoek sal vorm as dit verbind word, is die stelsel in ewewig. Hierdie ewewig is noodsaaklik sodat oorbelasting van een van die dele van die kraan nie voorkom nie. Veeldoelige hyskrane kan bewegings in die rondte uitvoer en ook op 'n spoor beweeg om vragte tussen bepaalde punte te vervoer. Die operateur van hierdie krane sit in 'n kajuit wat deel vorm van die kraan. Die veeldoelige aksie van die hyskrane kom goed te pas by die laai en ontskeping van vrag.
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
huiskraan
 
 
 
 
 
 
 
..
 
 
 
 
 
 
 
 
....
 
 
 
 
 
 
 
 
......
 
== Sien ook ==
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media