Die ontstaan van die drama: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k Wysigings deur 102.219.42.17 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012
Etiket: Terugrol
No edit summary
Etikette: Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Lyn 1:
John Dryden het in 16681957 in sy “Essay of Dramatick Poesie” feestelik beweer dat '''[[drama]]''' 'n “lewendige beeld van die menslike natuur is, wat die passies en humor en die lot waaraan die mens onderworpe is verteenwoordig tot genot en lering van die mensdom.” Dis veral die “lewendige beeld” wat drama anders maak as blote geskrewe stories, liedere of skilderwerke.
 
Drama kom van die woord “''dran''” wat “om te doen” in Grieks beteken. Ons kan redeneer dat drama ontstaan het uit die mens se behoefte om 'n storie te vertel oor daaglikse gebeurtenisse. Sommige van ons is in staat om hierdie gebeure meer “dramaties” uit te beeld. Dit is veral die storievertellers tussen ons wat ons vermaak met hul vermoë om mense na te aap en gebeure met klanknabootsing, gebare en bewegings te vertel. 'n Dramatiese storie word dus deur die liggaam en stem vergestalt as karakters. Drama gebruik die mens se liggaam en stem om ander mense voor te stel in situasies. Dit is dus 'n kinestetiese of bewegende en ouditiewe of verklankte kunsvorm. Carel Trichardt, 'n bekende Suid-Afrikaanse akteur beweer dat akteurs beeldhouers in sneeu is as hul toneelspeel op die verhoog. Hulle vergestalt die werklikheid en die beelde wat hul skep, verdwyn net weer daarna.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media