Pornografie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
Etikette: Teruggerol Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k Wysigings deur 5.0.133.233 teruggerol na laaste weergawe deur Oesjaar
Etiket: Terugrol
Lyn 1:
[[Lêer:Porno-Akteure erhalten während eines Drehs Regieanweisungen (München 2004).jpg|duimnael|upright|'n [[Pornografiese akteur|Pornografiesie akteur]] kry aanwysings by die regisseur van 'n pornofliek wat in 2004 in [[München]], [[Duitsland]], verfilm is.]]
'''Pornografie''', w٧atwat soms verkort word tot '''porn''' of '''porno''', is in sy breedste omskrywing die eksplisiete voorstelling van die [[Liggaam|menslike liggaam]] of [[seks]] met die doel om die kyker seksueel te [[Stimulus|stimuleer]] of [[Prikkelbaarheid (biol.)|prikkel]].
 
Dit is soortgelyk aan [[erotika]], wat [[kuns]] van 'n erotiese aard is, maar waarvan die hoofdoel nie is om te stimuleer nie, maar eerder die kuns op sigself. Die laaste paar dekades vanaf veral die dekade ná [[1970]], het 'n reusebedryf rondom pornografie ontstaan weens die verskyning van eers [[video]]- en toe [[DVD]]-tegnologie en die [[internet]] wat pornografie binne maklike bereik van enigeen met die nodige toerusting geplaas het. 'n Ander faktor wat tot die oplewing in die vervaardiging en verspreiding van pornografie gelei het, is 'n meer verdraagsame houding van die [[samelewing]] en die gepaardgaande verslapping in wetgewing oor die verspreiding en besit daarvan.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media