Koronavirus: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k Foutiewe hooflettergebruik.
k Foutiewe hooflettergebruik.
Lyn 49:
 
== Naam en morfologie ==
Die naam "koronavirus" is afgelei van die Latynse "Coronacorona" en die Griekse κορώνη (korṓnē, "krans"), wat kroon beteken. Dit verwys na die kenmerkende voorkoms van virione (die infektiewe vorm van die virus) gesien onder elektronmikroskopie, wat 'n rand van groot, bolvormige oppervlakprojeksies het, wat 'n beeld skep wat herinner aan 'n koning se kroon of die son se korona. Hierdie morfologie word geskep deur die virale "pieke" (S) peplomere, wat proteïene is wat die oppervlak van die virus bevolk en gasheer-tropisme bepaal. (Gasheer-tropisme verduidelik waarom die meeste patogene slegs 'n beperkte reeks gasheerorganismes kan besmet.)
 
Proteïene wat bydra tot die algehele struktuur van alle koronavirusse is die "pieke" (S), omhulsel (E), membraan (M) en nukleokapsied (N). In die spesifieke geval van die EARS-koronavirus, bemiddel 'n gedefinieerde reseptor-bindende domein op S die binding van die virus aan sy sellulêre reseptor, angiotensienomskakelende ensiem 2 (ACE2).<ref name="li"/> (ACE2 kataliseer die omskakeling van angiotensien, het 'n direkte uitwerking op die hartfunksie en word hoofsaaklik uitgedruk in vaskulêre endoteliale selle van die hart en die niere.) Sommige koronavirusse (spesifiek die lede van Betakoronavirus subgroep A, een van die vier ''genera'' van koronavirus) het ook 'n korter aarvormige proteïen genaamd hemaglutinienesterase (HE), wat gebruik word as 'n indringingsmeganisme.<ref name="groot" />
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media