Mangel: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Inligting bygewerk
Lyn 13:
Die '''mangels''', '''[[adenoïede]]''' en 'n aantal kleiner limfkliere aan die basis van die tong, vorm [[Waldeyer se ring]]. Dit is 'n ring van beskermende [[weefsel]] wat as te ware wag staan voor die [[keelopening]] wat na die sensitiewe interne stelsels van die mens lei.
 
== Die nut van mangels ==
Hierdie vraag word al baie jare gestel en selfs vandag is medici dit nog nie heeltemal eens oor die saak nie. Dit is egter taamlik seker dat die mangels organe is waardeur die liggaam hom teen [[infeksie]] beskerm. Die rede hiervoor is dat die mangels limfosiete produseer en tussen die mond (wat vol [[Bakterie|bakterieë]] is) aan die een kant en die asemhalingsorgane en die [[Spysverteringstelsel|spysverteringskanaal]] aan die ander kant geleë is. Die twee mangels, saam met soortgelyke kliere wat agter in die farinks geleë is, die sogenaamde adenoïede, asook ʼn aantal kleiner limfkliertjies aan die basis van die tong, vorm 'n ring van beskermende weefsels wat as Waldeyer se ring bekend staan.
 
== Adenoïede ==
By kinders is die boonste en agterste dele van die keelholte gewoonlik bedek met 'n groot massa limfweefsel, wat die derde keelholtemangel vorm. Op 15-jarige leeftyd krimp hierdie mangel egter totdat dit heeltemal verdwyn. Die slymvliesagtige membraan wat die keelholte bedek, word dan weer heeltemal glad. Soms vergroot hierdie derde mangel egter vanweë die werking van ettervormende [[Kiemlaag|kieme]] en vorm 'n massa limfweefsel, wat in mediese taal as ʼn adenoïede bekend staan.
 
Hierdie vergrote massa [[limfweefsel]] kan, indien dit groot omvang bereik, in 'n mate invloed op die [[asemhaling]] uitoefen deur die lugweg van die neus na die keelholte gedeeltelik te versper. Voorts kan dit ook die openinge van die Eustachiese buise wat van die oor na die keel loop, toedruk en sodoende ʼn [[middeloorontsteking]] in die hand werk. Gelukkig krimp die [[adenoïede]] in die meeste gevalle self wanneer die kind ouer word en hulle word dus selde of ooit alleen verwyder. Slegs wanneer ʼn mangeloperasie in ieder geval nodig is, word hulle saam verwyder.
<br />
== Sien ook ==
{{Wikt|mangel}}
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media