Judaïsme: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k Taaldetails
k Voeg skakel by na Plae van Egipte
Lyn 83:
 
; Openbaring deur gebeure
 
Die Bybel bevat talle voorbeelde van hoe God sy goedkeuring of afkeur met die mens wys deur spesifieke gebeure te laat plaasvind. Só het Hy in die tyd van Noag byna alle lewe op aarde deur 'n groot vloed vernietig en net vir Noag en sy gesin gespaar (Genesis 6-9) omdat die mensdom van Hom afvallig geword het. In Moses se tyd verlos Hy die volk Israel weer uit hul slawerny in Egipte deur die Egiptiese Farao deur middel van [[Plae van Egipte|tien plae]] te dwing om die Jode vry te laat (Eksodus 7-14) en na die "beloofde land" te laat terugkeer. God gebruik dus gebeure, wat meestal verband hou met die Joodse volk, om Sy goedkeuring of afkeur te wys. Op dié wyse openbaar Hy Sy wil aan die volk en lei Hy hulle om volgens Sy wil op te tree.
 
; Spesiale openbaring
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media