Judaïsme: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k Jammer!
k Hersien
Lyn 22:
[[Lêer:Shabbat table setting.jpg|duimnael|Klaar gedekte Sabbattafel]]
[[Lêer:Shabbat Challos.jpg|duimnael|Twee gevlegde Sabbat-gallá's onder die geborduurde Gallá-omslag aan die begin van die Sabbatmaaltyd]]
[[Lêer:Symbols of Rosh Hashana.jpg|duimnael|Tradisionele kos vir [[Rosj haSjana]]: [[Appel]]s gedoop in [[heuning]], [[Granaat (vrug)|granate]] en [[wyn]] vir kiddoesj]]
[[Lêer:Hakafot soekot sefardiem.jpg|duimnael|Die Hakafot van die [[Sefardiese Jode]] tydens [[Soekot]] in die [[Portugese]] [[sinagoge]] in [[Amsterdam]], 18de eeu]]
[[Lêer:Chanukkah2007 pic (1)c.JPG|duimnael|'n Gedekte [[Chanoeka]]tafel]]
[[Lêer:Pessach Pesach Pascha Judentum Ungesaeuert Seder datafox.jpg|duimnael|Gedekte Sedertafel met haggada-boeke vir Sederaand op [[Pessag]]]]
 
'''Judaïsme''' (vanaf [[Latyn]]: ''Iudaismus'', afgelei van [[Grieks]]: Ἰουδαϊσμός, oorspronklik van [[Hebreeus]]: יהודה, ''Jehoedá'', "Judah"; in Hebreeus: יהדות, ''Jahadoet'') of '''Jodedom''' is die [[Religie|godsdiens]] van die [[Jode]] met omtrent 15 miljoen volgelinge wêreldwyd in 2006. Dis een van die eerste [[Monoteïsme|monoteïstiese]] godsdienste wat opgeteken is, en een van die oudste tradisies wat nog gevolg word. Judaïsme verskaf ook die waardes en historiese agtergrond tot ander godsdienste, soos [[Christendom]] en [[Islam]]. Daarbenewens kan die term Judaïsme ook na die Jode se tradisies en leefwyse, hul filosofie en gewoonlik ook hul kulture verwys asook na die Jode as 'n groep.<ref>{{de}} {{cite book|title=Brockhaus Wahrig Deutsches Wörterbuch| author=Renate Wahrig-Burfeind| publisher= Wissenmedia | location=Gütersloh |year=2011| pages=794| isbn= 978-3-577-07595-4 }}</ref> [[Jerusalem]], [[Hebron]], [[Safed]] en [[Tiberias]] vorm die vier heilige stede van Judaïsme.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.jewishencyclopedia.com/articles/11867-palestine-holiness-of#176#ixzz0RkYTWcVv|title=PALESTINE, HOLINESS OF:|publisher=Jewish Encyclopedia|authors=Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein|accessdate=2011 DesemberJanuarie 20182019}}</ref> [[Chanoeka]], [[Jom Kippoer]], [[Pessag]], [[Poerim]], [[Rosj haSjana]], [[Sabbat]], [[Sjawoe'ot]], [[Soekot]] en [[Tisj'a Bebe'awAw]] (alfabetiese volgorde) is [[Lys van Joodse feeste en herdenkings|van die vernaamste feeste en herdenkings]] in die [[Joodse kalender]].<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.jewishencyclopedia.com/articles/6099-festivals|title=FESTIVALS|publisher=Jewish Encyclopedia|authors=Emil G. Hirsch|accessdate=2011 DesemberJanuarie 20182019}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.jewishencyclopedia.com/articles/7828-holy-days|title=HOLY DAYS|publisher=Jewish Encyclopedia|authors=Solomon Schechter, Julius H. Greenstone|accessdate=2011 DesemberJanuarie 20182019}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Jewish-religious-year|title=Jewish religious year|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=2011 DesemberJanuarie 20182019}}</ref>
 
== Geskiedenis ==
Line 74 ⟶ 70:
 
; Herhaal op berg Sinai
Die verbond is sowat seshonderd jaar later tydens die uittog uit Egipte op die berg Sinai teenoor [[Moses]] bevestig en verder uitgebrei ([[Eksodus]] 19 – 20 en [[Deuteronomium]] 5: 1 – 22). Op die berg het God vir Moses gesê dat Hy die volk Israel uit al die volke gekies het om Sy "eiendom" te wees – 'n koninkryk van priesters wat Hom alleen moes gehoorsaam en dien. Hy het ook daar vir Moses 'n opsomming gegee van die wette waarvolgens die volk moes leef – die [[Tien Gebooie|Tien Woorde]] – ten einde hul kant van die verbond na te kom.
 
== Rol in Israel se geskiedenis ==
Line 106 ⟶ 102:
 
== Heilige Geskrifte ==
Die Joodse geskrifte kan in twee groepe verdeel word, naamlik die Tanakh[[Tanag]], of geskrewe Tora (soortgelyk aan die Ou Testament van die Christen-Bybel), en die [[Talmoed (Talmud)]], of oorgelewerde Tora (sien artikel: "Tora – Instruksies van God"). Omdat die verhouding tussen God en die mens in die Judaïsme grootliks draai om die mens se gehoorsaamheid aan God se geopenbaarde wil, speel die Heilige Skrifte van Judaïsme 'n baie sentrale rol in dié godsdiens.
 
== Voorlesing in die sinagoge ==
Line 136 ⟶ 132:
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Judaism|Judaïsme}}
* {{en}} {{cite web|url=http://www.jewishencyclopedia.com/articles/9028-judaism|title=JUDAISM|publisher=Jewish Encyclopedia|authors=Kaufmann Kohler|accessdate=2011 DesemberJanuarie 20182019}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Judaism|title=Judaism|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=2011 DesemberJanuarie 20182019}}
 
{{Normdata}}
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media