Pornografie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Morne (besprekings | bydraes)
No edit summary
Jcwf (besprekings | bydraes)
ou feit-sjabloon
Lyn 12:
{{legend|#800000|Pornografie onwettig}}
{{legend|#e0e0e0|Data onbeskikbaar of onbetroubaar}}]]
Ondanks die omvang van die pornografiebedryf wêreldwyd, isword diedaar ook besware daarteen legiogemaak.{{feit}} Feministe kla dat dit lei tot die objektivering van die vrou, waar vroue gesien word as voorwerpe vir uitbuiting deur mans pleks van mense met gevoelens en ander behoeftes buiten net om mans se geslagsdrif te bevredig. Godsdienstige groepe maak beswaar teen die uitbeelding van geslagsomgang buite die verband van die huwelik. Uit 'n sielkundige oogpunt word daarop gewys dat dit die gebruikers van pornografie leer dat seks iets is wat jy na willekeur kan aan- en afskakel, sonder om emosioneel betrokke te raak en sonder om iets van jouself te gee. Daar word ook beweer pornografie kan tot onrealistiese verwagtinge lei en mense minderwaardig laat voel wanneer hulle nie aan die standaarde van die pornografie-akteurs voldoen nie. Dit kan ook na bewering lei tot 'n afname in die gehalte van 'n mens se sekslewe wanneer gebruikers eerder pornografie ter stimulering gebruik as die ware Jakob.
 
== Voordele ==
Die besware teen pornografie weeg op die oog af baie swaarder as die voordele.{{feit}} Van die voordele, in 'n era van seksueel oordraagbare siektes soos MIV/vigs, is dat dit "veiliger" is as ware seksuele kontak. Maar wanneer beskerming gebruik word tydens die geslagsdaad, hou selfs dié argument nie steek nie.
 
==Sien ook==
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media