Bosluisbytkoors: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met 'Bosluisbytkoors (of Bossluiskoors) is ´n siekte wat deur die organisme ricketsia conori veroorsaak word en deur klein rooi-bruin bosluise oorgedra word. Die natuurlike g...'
 
kNo edit summary
Lyn 1:
'''Bosluisbytkoors''' (of Bossluiskoors) is ´n siekte wat deur die organisme ''ricketsia conori'' veroorsaak word en deur klein rooi-bruin bosluise oorgedra word. Die natuurlike gashere van die siekte is klein soogdiere soos jakkalseen hase. In die VSA kom ´n soortgelyke siekte voor nl. die "Rocky Mountain spotted fever".
 
== Verspreiding ==
Die siekte kom voor in alle soorte bosveld waar bosluise voorkom. Dit is dus baie wyer verspreid as Malaria. Daar is egter groot geografiese gebiede waar die siektes mekaar oorvleuel.
 
== Simptome ==
Die simptome van bosluiskoors en Malaria is baie soortgelyk. Bosluiskoors is egter selde dodelik. Sewe dae nadat die persoon deur ´n besmette bosluis gebyt is, begin die simptome van hoofpyn en soms ook ´n rooi uitslag. Daar is gewoonlik ´n tipiese bytwond sigbaar nl ´n opgehewe, pynlike rooi area op die vel met ´n swart kol in die middel.
 
Persone wat gereeld aan die siekte blootgestel word ontwikkel dikwels immuniteit daarteen.
[[Kategorie:Saadjiesjablone]]
[[Kategorie:Siektes]]
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media