Judaïsme: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k Opruim
hierdie is die Christelike geloof; dit is nie deel van die Judaïsme
Lyn 68:
Hoewel Israel as God se "verbondsvolk" of "uitverkore volk" beskou word, sien die meeste Jode hulle nie as verhewe bo ander volke of mense nie. 'n Minderheid glo wel dat God se genade net vir Israel beskore is. Die meeste glo egter dat God Israel uitverkies het om Sy spesiale wette na te kom en sodoende as model te dien vir die ganse mensdom, of dat hulle (Jode) as "priesterlike volk" as 't ware die skakel is tussen God en die res van die mensdom.
Dit meeste Jode, sowel as Christene, sien die verbond dus in 'n universele konteks. Hulle glo dat God Hom in antieke tye op verskillende wyses aan verskillende volke openbaar het en hulle geroep het om Hom alleen te dien, en dat Hy die verbond met die Jode eers gesluit het nadat ander Sy pogings om hulle deur gehoorsaamheid met Hom te versoen, verwerp het.
 
== 'n Nuwe Verbond ==
Daar bestaan verskillende menings oor die mate waartoe 'n mens in staat is om die wette, as voorwaardes van die verbond, na te kom en tot watter mate God dit van die individu verwag. Hoe dit ookal sy, op verskeie plekke in die Hebreeuse Bybel word melding gemaak van 'n "nuwe verbond" wat die oorspronklike verbond sal vervang.
In [[Esegiël]] (16: 6-63) beloof God om Sy kant van die verbond na te kom en Hom met Israel te "… versoen ten spyte van alles wat (Israel) gedoen het …". In [[Jeremia]] 31: 31-34 beloof Hy om 'n "nuwe verbond" met hulle te sluit wat anders as die vorige verbond sal wees en wat die ou verbond dus sal vervang. Hy sal al hul sondes vergeef en in plaas daarvan dat hulle geskrewe wette sal moet nakom, sal God Sy woord "… op hulle harte skryf en in hulle gedagte vaslê".
Wanneer dit gebeur, sal mense vanself Sy wil doen en aan Hom gehoorsaam wees, en Hy sal hul God wees.
Die meeste Jode glo dat hierdie tyd nog moet aanbreek. Christene glo egter dat Jesus Christus die nuwe verbond is wat God belowe het en dat diegene wat in Hom glo, verlos word van die verpligting om die voorskrifte van die ou verbond na te kom ten einde met God versoen te word.
 
== Openbaring van God ==
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media