Herbivoor: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
No edit summary | No edit summary | ||
Lyn 1: [[Lêer:White-tailed deer (Odocoileus virginianus) grazing - 20050809.jpg|duimnael|[[Hertagtiges]] wat blare vreet]] [[Lêer:Gorilla gorilla11.jpg|duimnael|[[Gorilla]]s is ook herbivore.]] [[Lêer:Caterpillar feeding on leaf - 20140906 121127 (cropped).jpg|duimnael|'n Wurm wat aan 'n blaar knaag.]] 'n '''Herbivoor''' is 'n [[dier]] wat [[plant]]materiaal vreet. Hierdie term is van die [[Latyn]]se woord ''herba'' (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel ''-vorus'' (etend, eter) afgelei. In teenstelling met herbivore, vreet [[karnivore]] uitsluitend ander diere, terwyl [[omnivore]] beide diere en plante vreet. Herbivore (soos [[takbok]]ke, [[olifant]]e en [[perd]]e) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal. Hulle vreet meestal [[blaar|blare]] en Sommige herbivore se dieet is seisoenaal. In die gematigde gebiede, wat deur warm en koue seisoene afgewissel word, is verskillende plante op verskillende tye van die jaar beskikbaar. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media