Grammatika: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Addbot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 123 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q8091
k 0s> 0's
Lyn 1:
'''Grammatika''' is die studie van die reëls wat die gebruik van 'n gegewe natuurlike [[taal]] bepaal, en, as sodanig is dit 'n veld van [[taalkunde]]. Tradisioneel het grammatika [[morfologie (taalkunde)|morfologie]] en [[sintaks]] ingesluit; in moderne taalkunde word die subvelde aangevul deur [[fonetiek]], [[fonologie]], [[semantiek]], en [[pragmatiek]].
 
Dieselfde term word ook toegepas op enige stel reëls; dus, daar kan gesê word dat elke taal sy eie bepaalde grammatika het. Dus verwys "Afrikaanse grammatika" na die reëls van die [[Afrikaans]]e taal self, terwyl "'''n'' Afrikaanse grammatika" verwys na 'n spesifieke studie of analise van die reëls. 'n Volledige eksplisiete grammatika wat die grammatikale konstruksies van 'n taal omvattend beskryf is 'n beskrywende grammatika. Spesifieke soorte grammatikas, of benaderings tot die konstruksie daarvan, staan bekend as [[grammatikale raamwerk]]e. Die standaard raamwerk, [[generatiewe grammatika]] is die [[transformasionele grammatika]]model wat in die 1950s1950's tot 1980s1980's deur [[Noam Chomsky]] ontwikkel is.
 
{{Saadjie}}
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media