Wet op Afsonderlike Geriewe: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 1:
[[Lêer:DurbanSign1989.jpg|thumbduimnael|upright240px|Kennisgewing op Durbanstrand in Engels, Afrikaans en Zoeloe, wat aandui dat die strand gereserveer is vir gebruik deur die witrassegroep]]
[[Lêer:ApartheidSignEnglishAfrikaans.jpg|thumb|upright|"Slegs blankes" aanwysing]]
 
Die '''Wet op Afsonderlike Geriewe''', Wet No 49 van [[1953]], het deel gevorm van die [[apartheid]]stelsel van rassesegregasie in [[Suid-Afrika]].
 
Die wet het segregasie van alle openbare fasiliteite, insluitend geboue en vervoergeriewe, afgedwing om kontak tussen verskillende rassegroepe in die land te beperk. Die wet het ook bepaal dat geriewe vir verskillende rasse nie noodwendig van gelyke gehalte hoef te wees nie en in praktyk is die beste geriewe vir die wit rassegroep gereserveer en was dié vir ander rasse soms van minderwaardige gehalte.
 
'n Opvallende uitsondering is vir die Johannesburgse dieretuin en aangrensende meer gemaak. Die voorwaardes waaronder die grond beskikbaar gestel is het bepaal dat alle rasse daar welkom moet wees. Rasseskeiding is gevolglik nie hier toegelaat vir die tyd wat dieretuin hier geleë was nie.<ref>{{cite web|url=http://joburgnews.co.za/nov_2002/nov4_zoolake.stm|title=Zoo Lake: the park that defied apartheid|last=Davie|first=Lucille |date=2002-11-04|publisher=City of Johannesburg|accessdate=2009-02-13}}</ref>
 
[[Lêer:ApartheidSignEnglishAfrikaans.jpg|thumbduimnael|uprightlinks|"Slegs blankes" aanwysing]]
 
Die wet is in [[1989]] deur President [[F.W. de Klerk]] afgeskaf, 'n paar maande voor die ontbanning van 'n reeks politieke partye, die vrylating van politieke gevangenes en die aanvang van onderhandelinge om apartheid te beëindig in Februarie [[1990]].<ref>{{cite news|title=S. Africa Abolishes 1953 Law Segregating Public Amenities|url=http://articles.latimes.com/1990-10-15/news/mn-2048_1_public-amenities|date=1990-10-15|publisher=[[Los Angeles Times]]|accessdate=2009-08-29}}</ref><ref>{{cite web|url=http://www.country-data.com/cgi-bin/query/r-12105.html|title=South Africa - Dismantling Apartheid, 1990-94|accessdate=2009-08-29}}</ref>
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media