Judaïsme: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 93:
* Spesiale openbaring
Jode glo dat God Homself en Sy wil ook in die verlede aan die mensdom openbaar het deur spesiale persone - profete - aan wie Hy Sy wil bekend gemaak het sodat hulle dit namens Hom aan ander kan oordra. Die mees omvattende versameling van hierdie spesiale openbarings van God word vervat in die Tora, of "geopenbaarde instruksies" van God.
In die breedste betekenis van die woord verwys die Tora na al die Joodse geskrifte en gebruike. Dit sluit onder meer leringe, wette, aanbevole gedrag, dele van die geskiedenis van die Joodse volk, poësie, verhale en kommentaar op 'n verskeidenheid teologiese onderwerpe in. In die engste betekenis van die woord verwys die Tora net na die eerste vyf boeke ([[Pentateug]]) van die Hebreeuse Bybel, wat Jode glo deur God aan Moses geopenbaar is.
Jode glo dat God die Tora vir die mens gegee het om Homself en Sy wil aan die mens bekend te maak. Alleen deur homself aan God se wil te onderwerp en volgens God se geopenbaarde voorskrifte te leef, kan die mens God werklik behaag en God se wil vir sy of haar lewe bereik.
* Die mens in Judaïsme
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media