Pornografie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
+ Kaart
Taal
Lyn 1:
[[Lêer:Porno.jpg|thumb|upright|'n Pornografie-akteur kry aanwysings by die regisseur van 'n porno-fliekpornofliek wat in 2004 in [[München]], [[Duitsland]], verfilm is.]]
 
'''Pornografie''', wat soms verkort word tot '''porn''' of '''porno''', is in sy breedste omskrywing die eksplisiete voorstelling van die menslike liggaam of [[seks]]uele aktiwiteit met die doel om die kyker seksueel te stimuleer of prikkel.
 
Dit is soortgelyk aan [[erotika]], wat [[kuns]] van 'n erotiese aard is, maar waarvan die hoofdoel nie is om te stimuleer nie, maar eerder die kuns op sigself. Die laaste paar dekades vandafvanaf veral die dekade ná [[1970]], het 'n reusebedryf rondom pronografiepornografie ontstaan weens die verskyning van eers video- en toe DVD-tegnologie en die [[internet]] wat pronografiepornografie binne maklike bereik van enigeen met die nodige toerusting geplaas het. 'n Ander faktor wat tot die oplewing in die vervaardiging en verspreiding van pornografie gelei het, is 'n meer verdraagsame houding van die samelewing en die gepaardgaande verslapping in wetgewing watoor die verspreiding en besit daarvan reël.
 
Soos erotika, kan pornografie in verskeie vorme voorkom. Dit sluit onder meer tydskrifte, foto's, beeldhouwerk, animasie, skilderye, klankopnames, rolprente, video's en DVD's in. Wanneer seksdade egter voor 'n gehoor opgevoer word, is dit nie pornografie nie, want die term verwys juis na die uitbeelding van die daad, en nie die daad self nie.
 
== Besware ==
Line 12 ⟶ 11:
{{legend|#edd400|Pornografie wettig met beperkings}}
{{legend|#cc0000|Pornografie onwettig}}
{{legend|#e0e0e0|Data is nie beskikbaar nieonbeskikbaar of onbetroubaar}}]]
Ondanks die omvang van die pornografiebedryf wêreldwyd, is die besware daarteen legio.{{feit}} Feministe kla dat dit lei tot die objektivering van die vrou, waar vroue gesien word as objektevoorwerpe vir die uitbuiting deur mans, pleks van mense met gevoelens en ander behoeftes, buiten net om mans se geslagsdrif te bevredig. Godsdienstige groepe maak beswaar teen die uitbeelding van geslagsomgang buite die verband van die huwelik. Uit 'n sielkundige oogpunt word daarop gewys dat dit die gebruikers van pornografie leer dat seks iets is wat jy na willekeur kan aan- en afskakel, sonder om emosioneel betrokke te raak en sonder om iets van jouself te gee. PornografieDaar kanword ook, sobeweer wordpornografie daar beweer,kan tot onrealistiese verwagtinge lei en mense minderwaardig laat voel wanneer hulle nie aan die standaarde van die pornografie-akteurs voldoen nie. Dit kan ook na bewering lei tot 'n afname in die gehalte van 'n mens se sekslewe, wanneer gebruikers eerder pornografie ter stimulering gebruik as die ware Jakob.
 
== Voordele ==
Die besware teen pornogarfiepornografie weeg op die oog af baie swaarder as die voordele. Van die voordele, in 'n era van seksueel oordraagbare siektes soos MIV/vigs, is dat dit "veiliger" is as ware seksuele kontak. Maar wanneer beskerming gebruik word tydens die geslagsdaad, hou selfs dié agrumentargument nie steek nie.
 
==Sien ook==
*[[Geskiedenis van erotiese afbeeldings]]
 
[[Kategorie:Pornografie| ]]
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media