Spesery

Speserye is gedroogde sade, vrugte, wortels, bas, of ander plantprodukte wat primêr gebruik word vir geur, kleur of preservering van voedsel. Soms word 'n spesery gebruik om slegte geur te verberg.

Speserye en kruie in 'n winkel in Goa, Indië

Speserye word onderskei van kruie, wat dele van groen blaarplante is en ook gebruik word vir geur en om geregte beter te laat vertoon.

Baie speserye het antimikrobiese eienskappe. Dit kan verduidelik waarom speserye meer algemeen gebruik word in die warmer klimaatsones, waar meer aansteeklike siektes voorkom, en waarom die gebruik van speserye prominent is in vleis, wat veral vatbaar is vir bederf.[1]

Speserye het ook ander gebruike, insluitend godsdienstige rituele, medisinale, skoonheidsmiddel- of parfuumproduksie, of as 'n groente. Borriewortels word byvoorbeeld verbruik as 'n groente, en knoffel as 'n antibiotikum.[2]

Verwysingswysig

  1. Thomas, Frédéric; Daoust, Simon P.; Raymond, Michel (2012). "Can we understand modern humans without considering pathogens?". Evolutionary Applications. 5 (4): 368–379. doi:10.1111/j.1752-4571.2011.00231.x. ISSN 1752-4571.
  2. "Garlic: A natural antibiotic" (in Engels). ACM Modern Drug Discovery April 2002 Vol. 5, No. 4, p 12. 1 April 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 23 Augustus 2010.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media