Spermskenking

(Aangestuur vanaf Spermskenker)

Spermskenking is wanneer ’n man van sy sperma verskaf vir gebruik in die kunsmatige bevrugting af ander soort vrugbaarheidsbehandeling van ’n vrou wat nie sy lewensmaat is nie sodat die vrou swanger kan raak.

Die man is bekend as ’n spermskenker en die sperma wat hy verskaf as skenkersperma omdat die bedoeling is dat die man afstand doen van al sy wetlike regte op enige kind wat uit sy sperma gebore word, en hy sal nie die wettige pa wees nie.

Watter vorm van bevrugting ook al gebruik word, die aard en verloop van die swangerskap sal dieselfde wees as vir een wat die gevolg van seksuele omgang is, en die spermskenker sal die biologiese pa wees van elke kind wat uit sy sperma gebore word.[1] Dit is dus ’n vorm van "derdepartyvoortplanting".

Sperma kan direk aan die vrou geskenk word wat dit wil gebruik, of deur ’n spermbank of vrugbaarheidskliniek. Swangerskap word gewoonlik bereik deur kunsmatige bevrugting. Minder algemeen is dat skenkersperma vir in vitro-bevrugting gebruik word, waar bevrugting buite die liggaam plaasvind. Die meeste ontvangers van skenkersperma is enkellopende vroue, lesbiërs of paartjies wat sukkel om swanger te raak.[2]

Spermbanke en kliniekewysig

Spermbanke of klinieke kan onderworpe wees aan staats- of professionele regulasies, insluitende beperkings op die anonimiteit van die skenker en die hoeveelheid swangerskappe wat uit sy skenkings mag voortspruit.

Daar is ook ander geregtelike beskermingsmaatreëls oor die regte en verantwoordelikhede van beide die skenker en ontvanger. Sommige spermbanke beperk die hoeveelheid inligting wat aan moontlike ontvangers bekend gemaak word, óf uit eie keuse óf vanweë regulasies. ’n Begeerte om meer inligting oor die skenker te wete te kom, lei dikwels daartoe dat eerder van privaat spermskenkings gebruik gemaak word.[1]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 "Donor Sperm for Fertility Treatment | IVF Australia". www.ivf.com.au (in Engels). Besoek op 31 Augustus 2018.
  2. Rumbelow, Helen (17 Oktober 2016). "Looking for a sperm donor? Swipe right; A new app that allows women to 'shop' for fathers raises difficult questions". The Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2018. Besoek op 17 Oktober 2016.

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media