Southwark

Southwark [ˈsʌðɚk] is 'n stadsdeel van Sentraal-Londen wat administratief aan die London Borough of Southwark behoort. Southwark, wat in die noorde deur die Teemsrivier begrens word en sowat 2,4 km oos van Charing Cross geleë is, is een van die oudste buurte in die Britse hoofstad. Oorspronklik was dit 'n nedersetting in die graafskap Surrey wat uit 'n aantal parogieë bestaan het, maar weens die nabyheid van City of London onder die toenemende invloed van die hoofstad gekom het en ook by sy regspraak ingesluit is.

Southwark
Stadsdeel
Die Southwark-katedraal is die moederkerk van die Anglikaanse diosese van Southwark
Die Southwark-katedraal is die moederkerk van die Anglikaanse diosese van Southwark
Southwark is in Groter Londen
Southwark
Southwark
Koördinate: 51°29′56″N 0°05′24″W / 51.49889°N 0.09000°W / 51.49889; -0.09000
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
GraafskapGroter Londen
BoroughSouthwark
TydsoneUTC±00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
SE1
Skakelkodes020
London City Hall is die hoofkwartier van die Greater London Authority wat strategiese besluite vir Groter Londen neem - onder meer oor vervoer, ekonomiese ontwikkeling, brandbestryding en reddingsdienste

Vandag is Southwark net teenoor die City of London geleë en strek oor 'n gebied wat - naas die naamgewende nedersetting met Bankside, 'n buurt en straat langs die Teems - historiese dorpe soos Bermondsey, Walworth, Camberwell, dele van Peckham, Nunhead, East Dulwich, dele van Herne Hill, Dulwich en Sydenham Hill insluit.[1]

As een van Londen se binnestedelike distrikte het Southwark in die laat 19de en vroeë 20ste eeu die effekte van vinnige bevolkingsafname ervaar. Tans verkeer die buurt in 'n gevorderde toestand van stedelike regenerasie. So is hier onder meer die City Hall geleë wat die kantore van Groter Londen se bestuursliggaam, die Greater London Authority (GLA), huisves.

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media