Sophie Coetzee

Suid-Afrikaanse dramaturg

Sophie Coetzee (*27 Januarie 1918, Bloemfontein - † onbekend) was ’n Afrikaanse dramaturg. Sy is saam met M.C.E. van Schoor medeskrywer van die drama Huldiging van ons heldinne, wat tydens die Voortrekkerfees van 1949 opgevoer is.

Lewe en werkwysig

Sophia Elizabeth Heckroodt is op 27 Januarie 1918 in Bloemfontein gebore.[1] Haar ouers is Pieter Hendrik Heckroodt en Anna Jacoba de Beer. Sy voltooi haar skoolloopbaan aan die Hoër Meisieskool Oranje en studeer dan verder aan die Universiteitskollege van die Oranje-Vrystaat, waar sy die B.A.-graad en Universiteits Onderwysdiploma verwerf. In 1940 trou sy met Willem Johannes Coetzee en uit die huwelik word drie dogters gebore. Haar man was skoolhoof op verskeie dorpe in die Vrystaat, maar hulle vestig hulle weer in Bloemfontein toe hy aangestel is as Inspekteur van Onderwys.

Skryfwerkwysig

Saam met M.C.E. van Schoor skryf sy die geleentheidsdrama “Huldiging van ons heldinne” ten tyde van die Voortrekkerfees in 1949.[2]

Publikasieswysig

  • Huldiging van ons heldinne (saam met M.C.E. van Schoor), 1949

Bronwysig

  • Kannemeyer, J.C. “Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 2” Academica, Pretoria, Kaapstad en Johannesburg Eerste uitgawe Eerste druk 1983

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media