Sonwind

Die sonwind is 'n stroom plasma of gelaaide deeltjies wat van die Son se boonste atmosfeer ontsnap het. Deur die groot hitte in die Son se korona, 1 miljoen Kelvin, kry die protone en elektrone 'n gemiddelde snelheid van 145 km/s. Sommige deeltjies verkry egter só 'n hoë snelheid, dat hulle uit die atmosfeer ontsnap; die sogenaamde "ontsnappingssnelheid" is 618 km/s. Hierdie verlies aan deeltjies veroorsaak dat die Son elke jaar ongeveer 60×1015kg van sy massa verloor. In sy 4,6 miljard leeftyd is dit egter maar ongeveer 0,01 persent van sy totale massa. Wanneer die sonwind teen ongeveer 450 km/s verby die Aarde "waai", bevat dit 9 protone, 10 elektrone, 0,5 alfadeeltjie en 'n klein breukdeel hooggelaaide ione.

Die plasma in die sonwind tref die heliopouse.

Die sonwind is verantwoordelik vir die helio- of sonsfeer, 'n groot bel in die interstellêre materie wat die Sonnestelsel omring. Ander fenomene wat met die sonwind geassosieer word is geomagnetiese storms wat die kragnetwerke op Aarde uitskakel, die aurora's en die plasmasterte van komete wat altyd weg van die son af wys.

Bronnewysig

  • Fox, Karen C. (2012) "NASA Study Using Cluster Reveals New Insights Into Solar Wind" NASA.
  • S.Cuperman and N. Metzler, Role of fluctuations in the interplanetary magnetic field on the heat conduction in the Solar Wind.J.Geophys. Res. 78 (16), 3167–3168, 1973.
  • S. Cuperman and N. Metzler. Astrophys. J., 182 (3), 961–975, 1973.
  • S. Cuperman and N. Metzler, Solution of 3-fluid model equations with anomalous transport coefficients for thequiet Solar Wind. Astrophys.J., 196 (1) 205–219, 1975
  • S. Cuperman, N. Metzler and M. Spygelglass, Confirmation of known numerical solutions for the quiet Solar Wind equations. Astrophys. J., 198 (3), 755–759, 1975.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media