Sonenergie

sonenergie
Hierdie artikel handel oor stralende lig en hitte van die Son wat met behulp van 'n reeks tegnologieë ingespan word. Vir meer besonderhede oor die opwekking van elektrisiteit deur sonenergie te gebruik, sien Sonkrag.

Sonenergie is energie wat deur die son uitgestraal word. Sonenergie word vir eeue reeds in tradisionele tegnologieë gebruik. Dit word ook wyd gebruik op plekke waar ander energiebronne afwesig is, soos op afgeleë gebiede en in die ruimte. Sonenergie word as hernubaar beskou, omdat dit nog vir baie miljoene jare gebruik kan word.

Kaart van Son-radiasie oor Afrika.
'n Sonpaneel en sonneblomme.

By die ewenaar verskaf die son ongeveer 1 000 watt per vierkante meter op die aarde so oppervlak.

Sonenergie word vir verskeie aanwendings gebruik:

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Oorsprong Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

🔥 Top keywords:

Sonenergie: Sonenergie