Somaliërs

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Somalies.

Die Somaliërs (Somalies: Soomaali; Arabies: صومال) is 'n etniese groep inheems aan die Horing van Afrika.[23] Hulle praat Somalies as moedertaal en Arabies as tweede taal. Somaliërs vorm die titulêre nasie van Somalië (12,3 miljoen) en belangrike minderhede in die buurlande Djiboeti (464 400), Ethiopië (4,6 miljoen), Jemen (200 000) en Kenia (2,4 miljoen). As gevolg van die Somaliese burgeroorlog het die Somaliese Diaspora ook in lande soos Australië, Kanada, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk, die Verenigde State asook in verskeie Asiatiese en Europese lande gevestig. Wêreldwyd leef tussen 16 en 20 miljoen Somaliërs, met 'n groot aantal aan vlugtelinge.

Somaliërs

Totale bevolking:ca. 16–20 miljoen
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Somalië Somalië 12,3 miljoen[1]

Vlag van Ethiopië Ethiopië 4,6 miljoen[2]
Vlag van Kenia Kenia 2,4 miljoen[3]
Vlag van Djiboeti Djiboeti 464 600[4]
Vlag van Jemen Jemen 200 000[5]
Vlag van Kanada Kanada 150 000[6]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 108 000[7]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 85 700[8]
Vlag van Swede Swede 57 906[9]
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 50 000[10]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 40 000[11]
Vlag van Noorweë Noorweë 38 413[12]
Vlag van Nederland Nederland 37 432[13]
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 20 000[14]
Vlag van Denemarke Denemarke 18 645[15]
Vlag van Finland Finland 16 721[16]
Vlag van Duitsland Duitsland 16 489[17]
Vlag van Australië Australië 9 914[18]
Vlag van Italië Italië 8 112[19]
Vlag van Pakistan Pakistan 2 500[20]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1 617[21]

Taal:Somalies
Geloofsoortuiging:Islam (Soennitiese en Soefisme)
Verwante etniese groepe:Afar • Agaw • Amhare • Beja • Oromo • Tigre • Tigrinya en ander Koesjitiese volke[22]
CIA-kaart van die Somaliërs se verspreiding in 2002
Verspreiding van die Somaliese Diaspora in 2006

Somaliërs en hul taal Somalies behoort tot die Koesjitiese tak van die Afro-Asiate. Hulle is oorwegend aanhangers van die Islamitiese godsdiens (Soennitiese en Soefisme met 'n klein minderheid van Sjiïete).[24] Somaliërs beoefen tradisioneel die makmaak van diere soos beeste, bokke en skape. Die Somaliese samelewing is organiseer in klane, waartoe elke Somaliër deur sy vaderlike afkoms behoort.

Die Somaliërs vorm die derde grootste etniese groep in Ethiopië na die Oromo en die Amhare en vorm die titulêre nasie van die Ogaden-streek, een van nege etniese streke in Ethiopië. In Djiboeti is sowat 60% van die bevolking etniese Somaliërs, die grootste etniese groep nog voor die Afar met 35%.

In Suid-Afrika het sedert 1991 ten minste 40 000 Somaliërs gevestig, veral in groot stede soos Johannesburg, Durban, Kaapstad en Pretoria. Hulle het vinnig in die kommersiële sektor gevestig en werksgeleenthede vir hulself geskep en hul eie winkels geopen.[25]

Verwysingswysig

  1. (en) CIA World Factbook: Somalia, people Geargiveer 6 Mei 2014 op Wayback Machine en Map of the Somalia Ethnic groups (CIA according de Perry-Castañeda Library Map Collection).
  2. (en) "Census 2007" Geargiveer 4 Junie 2012 op Wayback Machine, first draft, Table 5. Central Statistical Agency of Ethiopia
  3. (en) "2009 POPULATION & HOUSING CENSUS RESULTS" (PDF). Ministry of State for Planning, National Development and Vision 2030. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2011. Besoek op 17 September 2014.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
  4. (en) CIA World Factbook – Djibouti – People and Society Geargiveer 4 Mei 2020 op Wayback Machine; *N.B. ~60% of 774,389 total pop.
  5. (en) Shire, Saad A. Transactions with Homeland: Remittance. Bildhaan.: *N.B. Somali migrant population, Middle East including Yemen.
  6. (en) "Ontario Municipal Election: Somali Canadian Prospective". Hiiraan Online. 10 November 2006. Besoek op 8 Julie 2013.; *N.B. 44,995 individuals reported Somali ethnicity in 2011 National Household Survey – c.f. [1]
  7. "Estimated population resident in the United Kingdom, by foreign country of birth, April 2009 to March 2010 (Table 1.3)" (in Engels). Office for National Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2011. Besoek op 30 Desember 2010.
  8. "Survey: Nearly 1 in 3 US Somalis live in Minnesota" (in Engels). MPRNews. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019. Besoek op 8 Maart 2015.
  9. (en) "Statistics Sweden – Foreign-born and born in Sweden".[dooie skakel]
  10. (en) "Dubai's Somali diaspora hope for change". CCTV. 11 September 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 8 Maart 2015.
  11. Jinnah, Zaheera. "Making Home in a Hostile Land: Understanding Somali Identity, Integration, Livelihood and Risks in Johannesburg" (PDF). J Sociology Soc Anth, 1 (1-2): 91-99 (2010) (in Engels). KRE Publishers. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 6 Maart 2014.
  12. "Immigrants and Norwegian-born to immigrant parents, 1 January 2015" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2017.
  13. (en) "CBS StatLine – Population; sex, age, origin and generation, 1 January". cbs.nl.
  14. (en) "Dubai´s Somali diaspora hope for change CCTV News – CNTV English". cntv.cn. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 19 Februarie 2016.
  15. "StatBank Denmark". statbank.dk (in Deens). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020.
  16. (en) IOM – Finland[dooie skakel]
  17. "Anzahl der Ausländer in Deutschland nach Herkunftsland (Stand: 31. Dezember 2014)" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020.
  18. "Census 2011 Australia – ABS Population Income – SBS Census Explorer". sbs.com.au (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2015. Besoek op 19 Februarie 2016.
  19. "Statistiche demografiche ISTAT". istat.it (in Italiaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2018.
  20. Fakhr, Alhan (15 Julie 2012). "Insecure once again". Daily Jang (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2018. Besoek op 10 November 2013.
  21. (en) "Ethnic group profiles". stats.govt.nz.
  22. (en) Joireman, Sandra F. (1997). Institutional Change in the Horn of Africa: The Allocation of Property Rights and Implications for Development. Universal-Publishers. p. 1. ISBN 1-58112-000-1.
  23. "Somalia". World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. 14 Mei 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 31 Mei 2009.
  24. (en) Mohamed Diriye Abdullahi, Culture and Customs of Somalia, (Greenwood Press: 2001), bl. 1
  25. (en) "SOMALIA-SOUTH AFRICA: Foreign competitors not welcome". IRIN. 17 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2009. Besoek op 10 Desember 2012.{{cite news}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media