Sochi Autodrom

Die Sochi Autodrom (Russies: Сочи Автодром),[2] ook bekend as die Sochi Internasionale Straatbaan en die Sochi Olimpiese Parkbaan, is 'n 5,848 km lange Formule Een motorrenbaan in die ontspanningsdorp Sotsji langs die Swartsee in Rusland.[3][4]

Sochi Autodrom
Ligging Sotsji, Krasnodar Krai, Rusland
Tydsone MSK+0 (UTC+04:00)
Koördinate 43°24′37″N 39°58′06″O / 43.410278°N 39.968271°O / 43.410278; 39.968271Koördinate: 43°24′37″N 39°58′06″O / 43.410278°N 39.968271°O / 43.410278; 39.968271
FIA Gradering 1
1e Sooispit Julie 2011
Geopen 21 September 2014[1]
Argitek Hermann Tilke
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Russiese Grand Prix
GP2-reeks
GP3-reeks
TCR Internasionale Reeks
Russiese Toermotorkampioenskap
Grand Prix-renbaan
Lengte 5.848 km (3.634 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:40.896 (Vlag van Finland Valtteri Bottas, Williams, 2014, Formule Een)
Kortbaan
Lengte 2.313 km (1.437 mi)

Die baan is soortgelyk aan die Circuit Gilles Villeneuve en die Sydney Olimpiese Parkbaan, omrede dit rondom 'n Olimpiese stadion gebou is; in hierdie geval, die Sochi Olimpiese Park, plek van die Olimpiese Winterspele 2014.

Dit huisves die Russiese Grand Prix, 'n wêreldkampioenskapsren, sedert 2014, aanvanklik vir 'n sewe-jaar kontrak.

Wenners van die Russiese Grand Prix te Sotsjiwysig

JaarRenjaerVervaardigerRenbaanVerslag
2021 Lewis Hamilton MercedesVerslagSotsji
2020 Valtteri Bottas MercedesVerslag
2019 Lewis Hamilton MercedesVerslag
2018 Lewis Hamilton MercedesVerslag
2017 Valtteri Bottas MercedesVerslag
2016 Nico Rosberg MercedesVerslag
2015 Lewis Hamilton MercedesVerslag
2014 Lewis Hamilton MercedesVerslag

Verwysingswysig

  1. "Sochi Autodrom officially opened in Russia". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 22 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2015. Besoek op 4 Oktober 2014.
  2. "2014 Formula 1 Russian Grand Prix". Formula 1.com (in Engels). Formula One Management. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2015. Besoek op 26 Julie 2014.
  3. Collantine, Keith (14 Oktober 2010). "Russia to join F1 calendar in 2014". F1 Fanatic (in Engels). Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2017. Besoek op 25 Junie 2011.
  4. "OMEGA" (in Russies). OMEGA (Developer). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2014. Besoek op 26 Oktober 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media