Sneesvis

Die Sneesvis (Regalecus glesne) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese en gematigde waters. In Engels staan die vis bekend as die Oarfish.

Sneesvis
Regalecus glesne
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Lampridiomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Regalecus
Spesie:
R. glesne
Binomiale naam
Regalecus glesne
Ascanius, 1772
Sinonieme
  • Cephalepis octomaculatus Rafinesque, 1810
  • Cepola gladius Walbaum, 1792
  • Gymnetrus ascanii Shaw, 1803
  • Gymnetrus banksii Valenciennes, 1835
  • Gymnetrus capensis Valenciennes, 1835
  • Gymnetrus gladius Valenciennes, 1835
  • Gymnetrus grillii Lindroth, 1798
  • Gymnetrus hawkenii Bloch, 1795
  • Gymnetrus longiradiatus Risso, 1820
  • Gymnetrus telum Valenciennes, 1835
  • Regalecus banksii (Valenciennes, 1835)
  • Regalecus caudatus Zugmayer, 1914
  • Regalecus jonesii Newman, 1860
  • Regalecus masterii De Vis, 1891
  • Regalecus pacificus Haast, 1878
  • Regalecus remipes Brünnich, 1788

Voorkomswysig

Die lyf is baie lank en die kop en lyf is helder silwer van kleur terwyl daar onreëlmatige swart kolle en strepe op die lyf is. Die dorsale vin begin op die kop en strek die volle lengte van die lyf. Die dorsale en bekken vinne is oranje van kleur. Die volwassenes het geen stertvin nie en die bekken vinne lyk soos lang tentakels. Die vis word tot 8 m lank en 150 kg swaar.

Habitatwysig

Die vis leef in die oseaan in water wat van 15 – 500 m diep is. Hulle vreet planktoniese skaaldiere. Die bekken vin word as smaakorgaan gebruik. Daar is nog baie min bekend omtrent die vis. Die vis is oneetbaar.

Soldate vertoon 'n 7.0 meter Regalecus glesne wat in 1996 naby Coronado in die VSA gevang is.

Sien ookwysig

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Regalecus glesne

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media