Slowene

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Sloweens. Moenie verwar word met Slowake nie.

Die Slowene (Sloweens: Slovenci [slɔˈʋèːnt͡si]) is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Slowenië wat Sloweens, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Slowenië en maak volgens die laaste sensus van 2002 omtrent 83% van dié land se bevolking uit. Die meeste Slowene is aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk (58%).

Slowene





Totale bevolking:ca. 2–2,5 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Slowenië Slowenië ~1,6 miljoen[2]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 164 634–178 415[3][4][5]
Vlag van Italië Italië 83 000–100 000[1][6]
Vlag van Duitsland Duitsland 50 000[7]
Vlag van Kanada Kanada 37 170[8]
Vlag van Argentinië Argentinië 30 000[1][6]
Vlag van Australië Australië 20 000–25 000[9]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 13 507[10]
Vlag van Kroasië Kroasië 10 517[11]
Vlag van Serwië Serwië 4 033[12]
Vlag van Frankryk Frankryk 4 000[7][13]
Vlag van Swede Swede 4 000[7]
Vlag van Hongarye Hongarye 3 025[14]
Vlag van Switserland Switserland 2 433[15]
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina 2 100[16]
Vlag van Uruguay Uruguay 2 000–3 000[7]
Vlag van België België 1 500[7]
Vlag van Brasilië Brasilië 1 500[7]
Vlag van Nederland Nederland 1 000–2 000[17]
Vlag van Venezuela Venezuela 1 000[7]
Vlag van Spanje Spanje 758[18]
Vlag van Montenegro Montenegro 415[19]
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 403[7]
Vlag van Noorweë Noorweë 286[20]
Vlag van Pole Pole 244[21]
Vlag van Slowakye Slowakye 209
Vlag van Chili Chili 200[7]
Flag of Ireland Ierland 192[22]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 100[7]

Taal:Sloweens
Geloofsoortuiging:Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk
Verwante etniese groepe:Ander Suid-Slawiese volke soos Bosniake, Bulgare, Kroate, Masedoniërs, Montenegryne en Serwiërs[23]
Vlag van die Slowene

Wêreldwyd leef tussen 2 en 2,5 miljoen Slowene, waarvan sowat 1,6 miljoen in Slowenië, tussen 164 634 en 178 415 in die Verenigde State, tussen 83 000 en 100 000 in Italië en 50 000 in Duitsland. Naas Slowene leef nog minderhede soos Serwiërs (2%), Kroate (1,8%) en Bosniake (1,1%) in Slowenië.

Die naam van die Slowene is, soos dié van die Slowake, afgelei van die ou benaming vir die Slawiërs (sloveni). Die woordstam daarvan het nog in benamings soos Sloweens (slovenščina) en Slowenië (Slovenija) bewaar gebly.[24]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 Zupančič, Jernej (Augustus 2004). "Ethnic Structure of Slovenia and Slovenes in Neighbouring Countries" (PDF). Slovenia: a geographical overview (in Engels). Association of the Geographic Societies of Slovenia. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2017. Besoek op 4 Mei 2016.
  2. (en) "Statistini urad RS - Popis 2002". Statistical Office of Slovenia. Besoek op 4 Mei 2016.
  3. (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 4 Mei 2016.
  4. Angela Brittingham; G. Patrizia de la Cruz (Junie 2006). "Ancestry: 2000 (Census 2000 Brief)" (PDF). United States Census 2000 (in Engels). U.S. Census Bureau. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 4 Mei 2016.
  5. "Slovenska skupnost v ZDA" (in Sloweens). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 4 Mei 2016.
  6. 6,0 6,1 Jernej Zupančič, Milan Orožen Adamič, Hanzi Filipič (2001). Slovenci po svetu. Ljubljana: Rokus: Nacionalni atlas Slovenije (Kartografsko gradivo) / Inštitut za geografijo, Geografski inštitut Antona Melika.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  7. 7,00 7,01 7,02 7,03 7,04 7,05 7,06 7,07 7,08 7,09 Trebše-Štolfa, Milica, ed., Klemenčič, Matjaž, resp. ed. (2001). Slovensko izseljenstvo: zbornik ob 50-letnici Slovenske izseljenske matice. Ljubljana: Združenje Slovenska izseljenska matica. {{cite book}}: |author= has generic name (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link) AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  8. (en) "2011 National Household Survey: Data tables". Statistics Canada. Besoek op 4 Mei 2016.
  9. Lucija Horvat (6 Februarie 2008). Zavest o slovenskih koreninah. Besoek op 4 Mei 2016. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)
  10. Statistik Austria. "STATISTIK AUSTRIA – Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 4 Mei 2016.
  11. "Population by ethnicity – detailed classification, 2011 Census". Republic of Croatia: Census 2011 (in Engels). Croatian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 4 Mei 2016.
  12. (en) "Population by ethnicity". Republic Statistical Office of Serbia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020. Besoek op 4 Mei 2016.
  13. Ministère des Affaires étrangères et du Développement international. "Page d'erreur 404". France Diplomatie :: Ministère des Affaires étrangères et du Développement international (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2014. Besoek op 18 Maart 2015.
  14. "Hungarian census 2011" (PDF) (in Hongaars). ksh.hu. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Julie 2019. Besoek op 4 Mei 2016.
  15. "Ausländerinnen und Ausländer in der Schweiz - Bericht 2008" (PDF) (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Augustus 2016. Besoek op 4 Mei 2016.
  16. "Minderheitenschutz im östlichen Europa – Bosnien und Herzegowinapublisher=Joseph Marko, Danica Raili" (PDF) (in Duits). Kompetenzzentrum Südosteuropa – Karl-Franzens-Universität Graz. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 September 2018. Besoek op 4 Mei 2016.
  17. "Etnische groepen uit Bosnië & Herzegovina, Kroatië, Macedonië, Servië & Montenegro en Slovenië in Nederland" (PDF) (in Nederlands). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2006.
  18. (es) [1] Geargiveer 1 Julie 2007 op Wayback Machine
  19. "Census of Population, Households and Dwellings in Montenegro 2011" (PDF) (in Engels). 12 Julie 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 November 2019. Besoek op 13 Julie 2011.
  20. "Table 5 Persons with immigrant background by immigration category, country background and sex. 1 January 2009" (in Engels). Statistics Norway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2018. Besoek op 4 Mei 2016.
  21. (pl) "Ludność. Stan i struktura demograficzno=społeczna" (PDF). Besoek op 4 Mei 2016.
  22. "Persons usually resident and present in the State on Census Night, classified by nationality and age group" (in Engels). Central Statistics Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2018. Besoek op 4 Mei 2016.
  23. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, South" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2016. Besoek op 4 Mei 2016.
  24. (de) Klaus Schameitat (2016). Slowenien: Zwischen Alpen, Adria und Pannonischem Tiefland. Trescher Verlag. p. 74. ISBN 3897943417. Besoek op 4 Mei 2016.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media