Slagting van Katyn

In die Slagting van Katyn het eenhede van die Sowjet-Russiese departement van binnelandse sake NKWD in die lente van 1940 in 'n woud naby Katyn (RSFSR) meer as 21 000 Poolse offisiere en burgerlikes vermoor.

'n Massagraf by Katyn
Gedenkteken ter nagedagtenis van die slagting

Nadat die massagrafte in 1943 deur die Duitse Weermag ontdek is, het die Poolse regering in ballingskap, wat in Londen gesetel was, sy betrekkinge met die Sowjetunie verbreek. Die massamoord is aanvanklik deur die Nasionaalsosialistiese propaganda geïnstrumentaliseer, terwyl die Sowjet-bewind onder Josef Stalin sy betrokkenheid by die oorlogsmisdaad van die hand gewys het en dit die Duitse Weermag ten laste gelê het.

Die Sowjet-leier Michail Gorbatsjof het dit eers in 1990 duidelik gestel dat die Sowjetunie vir die Slagting van Katyn verantwoordelik was.[1] Die oorlogsmisdaad het die verhoudinge tussen Pole en Rusland versteur. In April 2010 het die Russiese regering 'n poging onderneem om versoening tussen die twee lande teweeg te bring.

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media