Slag van Bloedrivierpoort

Die Slag van Bloedrivierpoort het op 17 September 1901 plaasgevind by Bloedrivierpoort net wes van Vryheid, KwaZulu-Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Boeremag van net oor die 1000 man onder bevel van genl. Louis Botha het met 'n Britse mag van 1200 man onder bevel van kolonel Gough slaags geraak.

Slag van Bloedrivierpoort
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Datum17 September 1901
LiggingZuid-Afrikaansche Republiek
ResultaatBoere-oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykVlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Hubert GoughVlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Louis Botha
Sterkte
7501 000
Ongevalle
23 dood, 21 gewond, 241 oorgegee, 2 kanonne verloor1 dood, 3 gewond

Die slagwysig

Kommandantgeneraal Louis Botha

Generaal Louis Botha het die grens vanaf die Oos-Transvaal na KwaZulu-Natal oorgesteek om die oorlog na die provinsie te neem aan die begin van September. Op 17 September word sy mag gewaar deur die Britte en hulle maak reg om aan te val. Botha was egter bewus van hulle planne en voer 'n teenaanval uit. Hy betrap die Britte totaal onverwags en gou hys hulle die witvlag. Botha neem 250 van die Britse soldate gevange en daar was 40 Britse dooies en gewondes. Hy lê ook beslag op al hulle wapens en ammunisie asook twee veld kanonne. Aan die Boerekant het slegs een burger gesneuwel en drie was gewond.

Sien ookwysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media