Slaapsiekte

Slaapsiekte word veroorsaak deur die protosoë Trypanosoma brucei gambiense en Trypanosoma brucei rhodesiense en word oorgedra deur die tsetsevlieg. Die siekte staan ook bekend as tripanosomiase en is endemies aan sekere streke van Suider-Afrika, soos die Zambezivallei en die Okavangodelta.

Slaapsiekte
Klassifikasie en eksterne bronne
Slaapsiekte versprei deur die bloed.
Slaapsiekte versprei deur die bloed.
ICD-10B56
ICD-9086.5
DiseasesDB29277
MedlinePlus  001362
eMedicinemed/2140
MeSHD014353
Mediese waarskuwing

Die siekte begin met koors, hoofpyn en pynlike gewrigte wat binne 1-3 maande na die steek vandat die persoon deur die vlieg gesteek is. Namate die parasiet deur die bloed versprei, swel die limfkliere tot uiterste groottes. Simptome van die tweede fase van die siekte sluit in verwarring, verswakte koördinasie en 'n versteurde slaappatroon. As die siekte nie behandel word nie, is dit gewoonlik noodlottig.

Sien ookwysig

  • Nagana, soortgelyke siekte by diere.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media