Skrikkelsekonde

’n positiewe of negatiewe een-sekonde aanpassing tot die Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) -tydskaal om dit naby gemiddelde sontyd te hou

'n Skrikkelsekonde is 'n positiewe of negatiewe een-sekonde aanpassing van die Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) -tydskaal om dit naby gemiddelde sontyd te hou.

Voorstelling van 'n skrikkelsekonde.

Wanneer 'n positiewe skrikkelsekonde bygetel word teen 23:59:60 UTC, vertraag dit die begin van die volgende UTC-dag (teen 00:00:00 UTC) met een sekonde, effektiewelik word die UTC-klok stadiger.

Voorkomswysig

Sedert die invoering van die stelsel in 1972 is 'n totaal van 26 skrikkelsekondes bygevoeg, gemiddeld ongeveer een sekonde elke 18 maande.

Jaar30 Junie
23:59:60 UTC
31 Desember
23:59:60 UTC
1972+1 sekonde+1 sekonde
1973 +1 sekonde
1974 +1 sekonde
1975 +1 sekonde
1976 +1 sekonde
1977 +1 sekonde
1978 +1 sekonde
1979 +1 sekonde
1981+1 sekonde 
1982+1 sekonde 
1983+1 sekonde 
1985+1 sekonde 
1987 +1 sekonde
Jaar30 Junie
23:59:60 UTC
31 Desember
23:59:60 UTC
1989 +1 sekonde
1990 +1 sekonde
1992+1 sekonde 
1993+1 sekonde 
1994+1 sekonde 
1995 +1 sekonde
1997+1 sekonde 
1998 +1 sekonde
2005 +1 sekonde
2008 +1 sekonde
2012+1 sekonde 
2015+1 sekonde 
...  

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media