Skoenlapper-sterreswerm

Die Skoenlapper-sterreswerm (ook bekend as onder meer Messier 6 en NGC 6405) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Skerpioen. Dit is in 1746 deur Jean-Dominique Maraldi ontdek. Die naam kom van die feit dat dit vaagweg soos ’n skoenlapper lyk.

Skoenlapper-sterreswerm
Soort stelselOop sterreswerm
SterrebeeldSkerpioen
Messier-naamMessier 6
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming17h 40,1m
Deklinasie-32º 13'
Skynmagnitude4,2
Besonderhede
Afstand (ligjaar)1 600
Skynbare grootte 2'
Ander nameNGC 6405, Collinder 341, Melotte 178, Lund 769, OCL 1030, ESO 455-SC030
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde

Giovanni Battista Hodierna was in 1654 die eerste sterrekundige wat die bestaan van die swerm gedokumenteer het en Charles Messier het dit in 1764 in sy katalogus opgeneem as M6. Die getal, afstand en ander eienskappe van die sterre is egter eers in die 20ste eeu bestudeer.

Die meeste van die helder sterre in die swerm is warm, blou B-tipe sterre, maar die helderste een is ’n K-tipe oranje reus, BM Scorpii, wat duidelik op foto's teen die omringende sterre uitstaan. Dit is ’n veranderlike ster, waarvan die oënskynlike magnitude wissel tussen 5,5 en 7.

Skattings van die sterreswerm se afstand van die Aarde af het oor die jare gewissel, met ’n gemiddelde skatting van sowat 1 600 ligjare. Sy algehele magnitude is 4,2.

Eksterne skakelswysig

Koördinate: 17h 40.1m 00s, −32° 13′ 00″

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media