Chemiese sinaps

(Aangestuur vanaf Sinaptiese spleet)

Chemiese sinapse is biologiese skakelplekke waardeur neuronse se seine na mekaar gestuur kan word, asook na nieneuronselle soos dié in die spiere en kliere. Dit laat neurone toe om stroombane in die sentrale senuweestelsel te vorm en is uiters belangrik vir die biologiese berekenings wat onderliggend aan waarneming en gedagtes is. Dit laat die senuweestelsel toe om met ander stelsels in die liggaam in verbinding te tree en hulle te beheer.

Struktuur van ’n tipiese chemiese sinaps

By ’n chemiese sinaps laat een neuron senuoordraer-molekules vry in ’n klein spasie (die sinaptiese spleet) wat langs ’n ander neuron lê. Die senuoordraers word in klein sakkies, sinaptiese blasies, gehou en word deur eksositose in die sinaptiese spleet vrygestel. Hierdie molekules verbind dan met reseptore aan die postsinaptiese sel se kant van die sinaptiese spleet. Eindelik moet die senuoordraers deur een van verskeie potensiële meganismes van die sinaps verwyder word om sy werking te beëindig.

Die menslike brein bevat na raming van 1014 tot 5 × 1014 (100-500 biljoen) sinapse.[1]

Die woord "sinaps" kom van die Griekse woorde syn- ("saam") en haptein ("vasmaak"). Benewens chemiese sinapse bestaan ook elektriese en immunologiese sinapse. Sonder ’n beskrywende woord vooraan, word ’n chemiese sinaps bedoel.

Verwysingswysig

  1. Drachman D (2005). "Do we have brain to spare?". Neurology. 64 (12): 2004–5. doi:10.1212/01.WNL.0000166914.38327.BB. PMID 15985565.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media